imgp8611
Matriekafskeid

Jacqueline Du Plessis

Die “fish tail” effek was ge-inspireer deur ‘n rok wat Kim Kardashian tydens ‘n toekenningsaand gedra het. Die vorm van die rok het haar liggaam se kurwes mooi vertoon en ek wou dieselfde effek he. Die rok het ek self geteken en aangepas om by my figuur te pas. Die rok het ek tot ‘n eenheid gebring deur ‘n swart strik op die rug agter te sit wat by die swart kant onder by die rok aansluit en die gediamante kruis sluit aan by die gediamante rank effek op die voorkant van die rok. Die swart strik,diamante en rooi swart kleur van die rok lyk elegant en pas by die tema van die aand, die Oscars. Die rok is presies vir my lyf ge-ontwerp en het my perfek gepas.

 

Sien alle inskrywings

  • MATTHYS VAN DER WALT

    Jo! Jo! Jo!, baie mooi!

  • alicia

    Hey jacki stunning jyt pragtog geluk. Danki vi die geleentheid om vi jou te stem dis die moete werd. Jy syaan vir my die meeste uit en verdien om te wen. Sterkte voorentoe maar weet verseker jy gaan die prys behaal want dit lyk asof net jy in daardi rok inpas. Weerens jy lyk te pragtig

  • marius

    Wow girl jy lyk beeldskoon jy mag met graagte wen sjoe regtig jy lyk sexy

  • michelle

    Baie mooi jackie jy lyk ongelooflik mooi sjoe

  • alicia

    Hey jacki stunning jyt pragtog geluk. Danki vi die geleentheid om vi jou te stem dis die moeite werd. Jy staan vir my die meeste uit en verdien om te wen. Sterkte voorentoe maar weet verseker jy gaan die prys behaal want dit lyk asof net jy in daardi rok inpas. Weerens jy lyk te pragtig

  • Alicia Bezuidenhout

    Ai al wat ek kan se is net wow. Baie mooi gelyk knap gedaan.

  • michelle

    Lovely girl lovely and good luck