sarie_002
Matriekafskeid

Jacqueline Herbst

Ek wou graag ‘n rok he wat al die aspekte van my persoonlikheid uitbeeld. Nie net my liefde vir klassieke styl nie, maar ook die deel van my persoonlikheid wat hou van uitdagings. Ek was gelukkig om by Werner Dey uit te kom,hy het dadelik raakgesien waarvan ek hou en waarin ek sou goed lyk, en saam met sy inspirasie was dit moontlik om my droomrok te ontwerp vir my matriekafskeid.

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Pragtig! baie mooi!

  • Jessica

    Stunning! The dress is almost as beautiful as the girl wearing it

  • Gillian McLaren

    Baie mooi.

  • Brandon Kotze

    Jacqueline jy het ongelooflik mooi gelyk daai aand , en jou rok was ook mooi ! hahahaha Baie lief vir jou my beste vriendin.

  • Riana Hunkin

    Jacqueline het ongelooflike mooi gelyk en dit pas haar lyf perfek,baie vleiend. Dit is n baie besonderse rok en kleur wat Jacqueline se persoonlikheid volmaak uitbeeld.Haar hare en grimering het alles perfek afgerond.

  • Karin Johnston

    Jacqueline het soos n filmster op die rooi tapyt gelyk. Haar rok is uniek and baie besonders, n tydlose skepping wat altyd in styl sal wees. Indrukwekkend