Matriekafskeid

Jana Le Grange

Ek het self my rok ontwerp,maar het my inspirasie van my gunstelling mode ontwerper, Vera Wang gekry! My rok is baie klassiek en dit pas ook by die Coco Chanel tema van ons matriekafskeid. Die charcoal en “vuil-pienk” kleurskema van my rok is baie in die mode en komplementeer my natuurlike voorkoms. Ek is ‘n baie plat-op-die-aarde meisie wat nie baie hou van “bling” nie, en ek glo “less is more” , daarom is hierdie rok perfek vir my!

 

Sien alle inskrywings

  • drolenstein.117

    Dit is ‘n paragtige rok! jy moet wen! Sterkte. PERFEK!

  • CORLIA DE BEER

    dis die mooiste rok wat ons al ooit gesien het- so KLASSIEK en nie oordadig

  • x

    Beautiful, so classic, tog modieus, kleur in die kol!