• Chandré Laubscher

    Jy het pragtig gelyk. Pragtige rok.

  • Rona Van Der Westhuizen

    Lyk pragtig Barbie kan maar gaan slaap!!! Baie vroulik

  • Esmerelda Naudé

    ASEMROWEND! Prentjiemooi. Lyk soos iets uit ‘n modetydskrif, of liewer iets wat in ‘n modetydskrif hoort……

  • sune myburgh

    Baie mooi girl!!!

  • Natasha Van Zyl

    Baaaaaie mooi!!!

  • Monique McLaren

    Pragtige rok! Dit lyk of jy op pad is na ‘n rooi tapyt geleentheid….

  • Zelda Strydom

    ABSOLUTELY STUNNING!!! Jy was prentjiemooi!

  • Marissa Blignaut

    Pragtige meisie, en ‘n Stunning rok!!!

  • Anandi Botha

    Oh my word!!!! sooo erg mooi!!! BARBIE EAT UR HEART OUT!!! bitter moooi!! =)

  • Ashley Britz

    omw its really beautiful!! wish i looked so gorgeous at my matric farewell!!

  • Jason Moore

    Baie Baie mooi!!!

  • Anli Verwey

    Very nice!!

  • Carmien Cloete

    Stunning rok! Die kleu, onwerp en detail is baie besonders.

  • Theresa

    Baie mooi – Go Oos-Kaap!!

  • Melanie Botha

    Beslis die mooiste rok en meisie!

  • Tanja Korff

    Stunning!

  • sune myburgh

    Stem 100% saam met Melanie!!!! BY FAR

  • Anna

    Pragtige rok, pas by so mooi meisie. Dis stylvol, nie moeilik om te sien jy het smaak nie. Alles van die ontwerp kom so mooi bymekaar, kan glad nie fout vind met die rok nie. STUNNING GIRL….

  • alicia

    Baie mooi, besonderse rok wat j daar het..pienk pas beslis by jou… baie je ne se qaux! ;) hehe great foto,great rok!! en BESLIS n besonderse mooi meisie!!!

  • Ryno Laubscher

    Baie mooi gelyk

  • http://www.sarie.com Ryno Laubscher

    Sjoe, jou metgesel is ‘n baie gelukkig mannetjie. Baie mooi rok, pas by so ‘n mooi meisie.

  • Doreen Laubscher

    PRAGTIG, Jy het stunning gelyk. Jou rok was prentjie mooi, Beslis die beste rok vir so n mooi meisie.

  • Charné Swanepoel

    Jani, jy het prentjie mooi gelyk! Die pienk rok beeld jou pragtige stralende persoonlikheid uit met daai bietjie ekstra…wat uitkom in die krale & diamantwerk…’n Besonderse rok vir ‘n besonderse mensie!

  • Sarie

    Pienk is nie my gunsteling kleur nie, maar dit pas jou perfek en jy’t pragtig gelyk. Jy’t jou matriek jaar goed afgesluit.