• Jade

    Sunning !!!! Jy lyk pragtig

  • Mariska

    WOW, jy lyk stunning, pragtige rok! :)

  • Marijké

    Jy lyk stunning in daai rok Jaan :)

  • Anke

    Ongelooflik mooi!

  • Simone

    Onbeskryflik mooi :)

  • Ariska

    Sjoe, dis ‘n pragtige rok! Jy lyk asemrowend!*

  • Arne van Zyl

    Dit lyk flipen STUNNING **** baie mooi **

  • Grietjie Pretorius

    Dis n baie baie mooi rok* .. Joh flipen sexXy!

  • Johanne Neethling

    Beautifull..**

  • Graham

    Hierdie rok moet wen!! Dit herinner my an n sprokies verhaal. Pragtig!!"

  • nelize

    Wow ds rrg buatyful!!!!

  • Jannette

    Mooier as dit kan jy nie kry nie!!!!!! Stunning

  • Koekoe

    Wat ‘n sprokie!!!!!!!!!!!!!!

  • Lynette Grobbelaar

    Wow, wat ‘n sexy rok!!!!!!!!!!!!!!!! Hou duim vas dat jy wen.

  • Isak

    Baie elegant & sjiek !

  • uit die verte

    Lyk soos dieselfde meisie as Jani Coetsee..? Spel net beter; die ander was by haar matric afskeit….

  • Deanna

    Wow!!! Stunning foto Love die rok :]D

  • Chantel

    Pragtige rok. Waar het jy die rok laat maak???

  • ida

    Absoluut Awesome!! Defnitief ‘n wenner. By verreweg die mooiste.

  • Rouxna

    Pragtig! Verreweg die mooiste.

  • Hennie

    Pragtig! Baie smaakvol en mooi!

  • Elda

    Beautifiul!!! Baie smaakvol en mooi.

  • Geo

    Jy lyk pragtig!! ‘n Baie mooi rok, beslis ‘n wenner.

  • elda

    prentjie mooi, sprokiesrok!

  • Ilze SWAT Lombard

    Awwwwwww WOW JANI jy lyk STUNNING!!!! Die rok is AMAZING!!!! Defintief n wenner!!!!

  • Jo-Ann Guestyn

    Enige meisie se droom rok, dit lyk regtig asemrowend mooi :)

  • hendrik

    hoe ha loel jy lyk soos ‘n prinses

  • Elouise Botha

    As hierdie rok nie wen nie, sal ek my hoed opeet!!
    Dis die mooiste rok wat ek al OOIT gesien het!!!
    Iets anders as die gewone – stylvol, sexy en die mooiste kleur!!
    Gaan hierdie prentjie hou vir my dogter se afskeid of selfs trourok!!!

  • Mari

    Dis sowaar die wenner die, sy lyk te mooi vir woorde. Sterkte hoop jy wen.

  • Lo-Mari

    Baie sexy rok!!

  • Minette

    Shoe!!!!!!!Baie mooi kleur pas perfek by jou!!