img_4084
Matriekafskeid

Jani Marais

My rok is geinspireer deur die see, om kind te wees en my sussie se trourok. Ek wou pret hê met my rok, en het definitief vetpret gehad met my rok se unieke en dramatiese, maar ‘funky’ ontwerp. Ek dink as vreugde en lag ‘n rok kon wees, sou dit soos my matriekafskeidrok gelyk het! :) Dit is presies wat ek wou gehad het, en ek het soos ‘n prinses daarin gevoel… :)

 

Sien alle inskrywings