Matriekafskeid

Janine Human

Ek het al van my matriekafskeid rok gedroom van die eerste dag wat ek in die hoërskool beland het. Ek het prentjies van rokke in tydskrifte en op die internet gesoek,maar kon nie “MY” rok kry nie. Toe ek na Casper Bosman (die ontwerper) gaan het ek beskryf dat my rok ‘n oop rug moet hê en wanneer ek die aand uit die motor klim dat ” sjoe,maar sy lyk pragtig ” die eerste dagtes en woorde van die toeskouers moet wees. Hy het ontwerpe begin teken waarvan ek en hy toe besluit het watter deel op elke ontwerp die beste by my droom rok gaan pas en die eindproduk is alles wat ek wou gehad het. Dankie Casper vir so STUNNING rok !

 

Sien alle inskrywings

  • jeanny

    jy het pragtig gelyk elegant en mooi