Matriekafskeid

Janneke Schulze

Alreeds as ‘n klein dogtertjie bewonder ek al die mooi rokke van die matrieks.Hierdie jaar was dit my beurt om my droom rok te beplan en uit te voer.Alhoewel ek nie ‘n idee gehad het nie,het ek verseker geweet eenvoud is my styl en blou is my kleur.Soos julle kan sien was die styl eenvoudig,gemaklik en vloeiend,maar die kleur toe PIENK.Die eindresultaat was toe ‘n rok van Jessica Alba en my eie idees gekombineer wat profesioneel en met liefde deur Megan Strydom geskep is.Dit was ‘n wonderlike aand in my droomrok.

 

Sien alle inskrywings