Matriekafskeid

Jarize Erasmus

Ek het n hele jaar aan die rok se ontwerp beplan,omdat ek self in die kunste belangstel en kreatief is.Ek tree gereeld op met my sang en model en dit is belangerik vir my om my persoonlikheid in die rok uit te beeld.Ek wou n dramatiese ryk ‘Goddess’ ontwerp he wat kleurvol is want dit pas by my vel ondertoon en weerspieel my karakter.Die rok is van rou sy,organza en net gemaak.Die krale ontwerp is self deur my en Christa Lombard saam gestel omdat blomme my inspireer om n vars uiterlike aroma en innerlike skoonheid uit te leef in my daaglikse lewe.

 

Sien alle inskrywings

  • MIchelle

    *Pragtig!! Dis n asemrowende rok,en pas jou soos n handskoen*

  • Lorraine Potze

    Wenner Uitsteekend – sy en haar rok is pragtig.

  • claude tollemache

    Lyk ongelooflik mooi

  • Vincent Moorehouse

    Die rok is besonders.

    Skouspel hier kom ons!!!
    Ek hou baie van die Trumpet design Dit sny jou figuur mooi en
    form mooi om jou heupies.

    ek sien nie ‘n Hou Van link nie MAAR ek is besonders versot oor die ontwerp.

  • wella

    Asemrowend mooi …. jy en die rok

  • Annalize Erasmus

    My kind jy lyk soos n regte engel! (++,) JYS ONS WENNER !!!

  • Charl

    Superster!!

  • Dominic Combrink

    Beautiful my skat! xx

  • Laury Haworth

    shoe jarizie, ek sal nooit moeg word vir hierdie foto nie! jyt absoluut beautiful gelyk en ek hoop jy wen! jy verdien dit!

  • Lo-Mari

    Pragtig!! Stunning!!

  • Nita Lombard

    Jy en die rok is ‘n wenkombinasie!!

  • Min

    Shoe!!die bokant van die rok is regtig baie mooi!!!

  • WG ABRAHAM

    wow ! Stunning !! weer eens n wenner .. CHRISTA van Timeless Designs !!/

  • Megan

    Jou rok is asemrowend!!! Ek kan nie uit gepraat raak oor die rok nie!!! van Megan

  • stersia lourens

    ‘n F_A_N_T_A_S_M_A_G_O_R_I_E_S_E – prentjie!!!! Jy en jou rok!!