Matriekafskeid

Jastelle Hugo

My rok is nie iets wat ek van ‘n aktrise af gesteel het nie. Hierdie rok is deur my ontwerper se mode- reeks geinspireer. Haar reeks ( Sy is mede- besitter), is ‘n reeks waar hulle speel met die kleure wit en swart, asook strepe. Ek wou graag ‘n “twist” op die klassieke wit en swart rok soos ons dit vandag ken doen. Hierdie rok is soortvan “old- hollywood” , veral met die handskoene daarby en die krale “detail” po die skouer. Hierdie rok is eenvoudig, maar het daai iets wat ek glo dit ‘n “memorable” rok maak. Die skouer “detail” is ook iets wat afgelei is vanaf die Hoiden reeks.

 

Sien alle inskrywings

  • Jastelle

    ontwerper; Este van der Merwe van Hoiden

  • Emmanuel

    Die rok is net "STUNNING" en is klassiek.
    Dit is ook anders as die gewone rokke wat net oor Glitz en Glam gaan.
    Welgedaan Jastelle en jou ontwerper.
    Ek hoop dat my dogter ook eendag so n unieke rok kan kry vir haar afskeid.

  • Nicole Schroeder

    I am also a Matric learner at Pearson High School. I personally loved Jastelle’s dress. Jastelles personality is one which is outgoing and daring, this matches her stunning dress perfectly. She is most definitely able to pull off the old hollywood. Stunning, stunning, stunning! 🙂

  • Nick Gibbens

    I’ll take her 2 the candy shop 🙂

  • Trysie da Jager

    Stunning rok. Sou graag wou sien hoe dit ook van voor lyk. Geluk met jou keuse van styl Jastelle, en geluk aan jou ontwerper Este, absoluut unieke ontwerp. Well done al 2 van julle.

  • Jastelle Hugo

    Dankie aan almal vir jul ondersteuning 🙂 Die rok se voorkant is basies dieselfde onder( swart satyn met ‘n "mermaid" onderkant), maar die bokant lyk soos hoe dit lyk in die kop en skouer foto met die swart en wit strepe wat diagonaal loop, met die kraletjie afwerkings op die skouers. Este het ‘n wonderlike taak gedoen ja 🙂 sy verdien alle krediet baie dankie 🙂

  • Monique-Mari Hugo

    Ek is versot op Jastelle se rok. Ek is self ‘n leerder by Hoerskool Pearson en ek kan met sekerheid se dat sy het defnitief uitgestaan onder al die meisies by ons matriekafskeid! Haar rok het haar uitstekend gepas en haar figuur baie mooi afgewys! Jastelle, dis ‘n baie besonderse rok!!

  • RYNHARDT GERBER

    YEAH STELLIE! JY LYK MOOI 🙂