sam_0096
Matriekafskeid

Jay-Dean Martin

My inspirasie vir die kleur van my rok het gekom nadat ek ‘n film gekyk het op tv. Ek het daar en dan besluit dat dit my kleur gaan wees vir my matriekafskeidrok. My ma het meer as 30 prente gebring met verskillend rok style om van te kies. Die besluit was baie moeilik, maar die rok wat ek gekies het, het my oog gevang omdat die style nousluitend om my onderlyf was en dan baie sag na onder val. Dit was vir my baie vroulik en sag. Ek het soos ‘n prinses gevoel die dag toe ek my matriekafskeidrok vir die eerste keer aangepas het.

Sien alle inskrywings

  • Fazlyn Martin

    Pragtig soos ‘n prinses

  • Sharon Martin

    Jy lyk pragtig, jou blou rok maak van jou die mooiste prinses, jy lyk pragtig .

  • Magertha Martin

    My kleindogter het so gou groot geword, toe ek my oe uit weet is sy matriek, en toe begin die ladies drama, rokke en nomals rokke, maar sy het die regte keuse gemaak, regte kleur en die styl wat sy van jou. Jay-Dean jy lyk pragtig……

  • jean

    Dis n baie mooi rok en die kleur.. Sjoe =)

  • Julia

    "Fabulous" baby girl.

  • Gerard Snow

    Your dress is utterly amazing. You look gorgeous!

  • Elmo Plato

    Stunning Jay stunning

  • Estelle Langenhoven

    Pragtig en paslik. Die kleur en styl komplimenteer jou as tiener. Jy lyk soos ‘n prinses. Ma Miems

  • Sonja Miller

    Jay-Dean jy lyk pragtig soos altyd en kleur pas jou. Dit was regtig n baie mooi rok.

  • Janine Langenhoven Bagley

    Die donker blou kleur van Jay-Dean se rok het haar soos n prinses laat "glow"…die styl van die rok is baie uniek & pragtig & het haar skoonheid sowel as haar vroulikheid beklemtoon. Die kelur is koninglik en het haar soos "Lady Diana" laat sprankel!!! Dit was n perfekte keuse vir so n pragtige mensie soos Jay-Dean.

  • Morney Voigt

    jy lyk stunning, Wales se prinsesse kan by jou kom leer

  • Zaskia

    You looked stunning!

  • Joey Langenhoven

    Wow! Ongelooflik mooi! Die ontwerp is pratig, die kleur komplimenteer jou baie goed en jy lyk vreeslik mooi. Jou rok het verseker uitgestaan. Jy kan veseker trots wees met jou keuse

  • KARIN VISAGIE

    ASEMROWEND, DIS AL WAT EK KAN SE

  • Tanja Strong

    Gorgeous Jay-Dean!!

  • Colleen du Plessis – Cape Town

    Jay-Dean – your dress is stunning – the colour compliments your skin tone – perfect choice

  • Carlita Townes

    Pragtig poplap. Die kleur pas baie mooi by jou!!

  • Bianca Miller

    Stunning girl, colour and style suits you perfectly

  • Melanie Langenhoven

    Good choice, the colour is a perfect match. The colour suits your personality, YOU GO GIRL!!!!!

  • Christel Strauss

    Very stunning!

  • Sophia Bok

    ‘n fee verhaal

    my wereld maar sy lyk pragtig!!!

    mooi so Jay-Dean…….

  • Morney Voigt

    O Jay-Dean, ek moet nog kommentaar lewer want o jy lyk pragtig, fantasmagories, u just look fabulous!!!!!!!!!!!! Jy is jou ma en pa se trots. Ek kan nie glo dat jy al in matriek is nie.. Die kleur pas perfek by jou!! Ek het nie woorde om jou in die rok te beskryf nie my asem het skoon weg geslaan toe ek sien hoe pragtig my vriendin se dogter lyk…

  • Erica Martin

    Jy het stunnig gelyk,kleur pas jou perfek………….

  • Charlett Kambongarera

    WOW!!!!Jy Lyk PRAGTIG in daai kleur rok!!!!!!!!!!!Dai 30prente se soekery was beslis die moeite werd!!!

  • Charlotte Möller

    Asemrowend, pragtig! Mooiste rok ooit vir so ñ pragtige feetjie.