Matriekafskeid

jeahne coetzee

Ons almal as jong mense soek altyd insperasie by oorsese glansmense en ek het my inspirasie by n baie bekende glans persoonlikheid gekry Penelope Cruz. Ek is hopelose romantikus en kan my baie vereenselwig met haar. Die vroulike tydlose konsep van die rok asook die belangrike okkasie soos my matriek dans was dit absoluut my eerste keuse van rok. My rok moes vir my voel soos ‘n never ending story, soos om te ontsnap na fantasiewereld. My keuse van materiaal saam met die baie bekende modeontwerpers KLUK het ons op silk chiffon besluit, om die sagte veer effek te kry. Hulle uitnemende vakmanskap het gehelp dat hulle op al my sterk fokuspunte en lyne gefokus het om ‘n perfekte rok te skep. Omrede ek ‘n cherry blond is, was die kleur van die rok perfek om my haarkleur pragtig te komplementeer. Die rok het ook baie gepas by my sprakenlende persoonlikheid die wow faktor wat ek wou he. Baie dankie ook aan Malcolm en Christiaan, dat julle bygedra het aan my sprokie dag.

 

Sien alle inskrywings

  • Dirk

    jy is pragtig my skat

  • Nancy

    Baie mooi!!!!