Matriekafskeid

Jeandré Jaja Marais

Ek is nie ‘n maklike mens om mee te gaan “shop” nie… ek stap by ‘n winkel in, warrel rond soos ‘n lente briesie en loop dadelik uit as ek nie iets sien wat my oog vang nie. My ma weet dit gaan ‘n moeilike taak wees, sy kry nagmerries en hiperventileer. My pa los die saterdag-rugby en vergesel my en my ma na Divas by Design – vir morele ondersteuning. Aangekom by die ekslusiewe boutique, staan almal terug. Ek warrel deur die rakke en kry, tot almal se verbasing, 6 rokke. Hulle sê jy weet as jy die rok het, dit voel net reg. Ek voel egter niks, ja, die rokke is, maar alledaags en dit het nie daai “je ne sais quoi” waarvan Paula op 7de Laan praat nie. Ek warrel vir ‘n laaste keer deur die rakke toe ek dit sien… Die res is geskiedenis. Yves Saint Laurent het gesê: “Fashions fade, style is eternal.” My rok is tydloos, klassiek en ek wil glo dat dit iets is wat Grace Kelly, Audrey Hepburn, Coco Chanel en Kate Middleton almal op trots sou wees. Op die laaste aand van September voel ek soos ‘n “Old Hollywood” aktrise.

 

Sien alle inskrywings

  • Lydia Büchel

    The most beautiful girl I’ve ever seen at prom!
    I love your dress,your hair, your eyes and your make-up!
    Love you so much! xx

  • Karin

    Ek is bly ek hoef nie die beoordeling te doen nie – dis is ook baie mooi – mooi meisie ook. Oulik geskryf.

  • Phillip

    Pragtig, stylvol en elegant.

  • Peter

    a wonderful lady needs a wonderful dress. Enjoy your "matriek afskeid", its the only one you will ever have.

  • gerty bruwer

    wat n pragtige rok, enige meisie se droom. wat n pragtige meisie wat dit gedra het. met soveel styl, elegansie en al die mooi dinge wat jy aan kan dink het sy reg aan die rok laat geskied. bravo Jeandre jou smaak is 10/10

  • Marli

    Dit het gelyk of jy op die Red carpet moes wees. Jy het baie mooi gelyk en jou rok was iets besonders. Defintief n wenner in my oë!

  • Liré

    Ongelooflik mooi!!! Die oorbelle, ring, skoene, grimering en die vonkel in die oë het die hele prentjie vervolmaak!

  • Miemsie Lategan

    Sy lyk ongelooflik!!

  • Lizette Steyn

    Jy is ‘n ster, en het soos een gelyk!!

  • Zahn-Mari

    Absoluut stunning!
    Iets wat nog altyd by my gebly het: " A girl should be two things: Classy and Fabulous." Coco Chanel
    En daardie laaste aand van September het jy VERSEKER dit define!
    PRAGTIG!

  • Charmain van Reenen

    Jou rok is pragtig. Indien ek weer die voorreg kon hê om ‘n matriekafskeidfunksie te kon bywoon, sou ek dieselfde keuse gemaak het.

  • Jannie

    Asemrowend mooi!!!!!!!!!!!
    Almal moes baie trots gewees het op jou.

  • Martie Annandale

    Beslis die mooiste wat ek al gesien het, aan n jongmens. Jy het pragtig gelyk!!

  • Lizette Grobbelaar

    Gedink jy kom uit die glammer world. Die rok se snit is so stylvol, eksoties , iets anders.

  • Sharon O’Brien

    Wow! You looked absolutely stunning!
    Kind regards,
    Sharon.
    Divas by Design. Johannesburg.

  • Kathy O’Malley

    You looked absolutely stunning and we are glad that we could help you find your dream dress at Divas by Design. A beautiful girl deserves to have her beauty enhanced with a gorgeous dress. So glad you had a good time. Kathy and Di, Divas by Design.

  • Ronél Blignaut

    So, so mooi Jeandré! Die rok pas perfek by jou persoonlikheid. Ek is seker daarvan jou metgesel het die hele aand breed gesmile.

  • Willem Erwee

    Klas ! Uitstekend

  • Alex

    ek weet nie so sekee van dit nie maar jy lyk awesome veby jaja

  • Heidi Kleynhans

    Dis 1 van die mooiste rokke wat ek nog die jaar gesien het!!!! 10 uit10!!!!!!!!!

  • Karin de Gouveia

    Jy lyk prentjiemooi!

  • Karin

    Onder my top 10