img_4074
Matriekafskeid

Jeanie Lombard

Ek wou oorspronklik soos meeste meisies ‘n perfekte prinses rok gehad het, maar na ek ‘n foto van ‘n rok soortgelyk aan myne op die internet raakgeloop het, het ek besef dit gaan veel mooier lyk en boonop nog gemakliker wees as ‘n stywe korset. Alhoewel dit redelik eenvoudig is, is dit elegant en tydloos, en het dit my op die dag nes ‘n “bond”-meisie uit ‘n 007 film laat voel.

 

Sien alle inskrywings