matriekafskeid_077
Matriekafskeid

Jeanne Lamprecht

Vir ‘n ballerina wat al jare lank dans, het ek my Ballet loopbaan op ‘n hoogtepunt afgesluit, met ‘n…ballet pienk rok. Ek wou dit graag deel maak van my matriekafskeid. Alhoewel ‘n “tutu” nou nie sou werk.Baie mense se pienk pas goed by my en beklemtoon my gelaatstrekke. Ek hou baie van “vintage” en het dit gekombineer met die sagte pienk. Die “vintage” was agter by die laerug, wat my gunstelling gedeelte van die rok was.

Sien alle inskrywings

  • Elizma Ferreira

    kan my seun met jou trou??? Dit is ‘n pragtige rok, jou insperasie deur jou ballet word duidelik deur jou rok se ontwerp weerspieel!! Is mal oor die lae rug!!

  • Ronel

    Jeanne, jy lyk en is so ongelooflik stylvol…..ek kan niks beter se nie….

  • Diane McGown

    Wow! What a beautiful girl. I think the dress is original, whilst classic- its stunning! Very feminine, totally classy!

  • Diane McGown

    Wow! What a beautiful girl. I think the dress is original, whilst classic- its stunning! Very feminine, totally classy!

  • Desiree Swanevelder

    Jeanne, I would like to compliment you on your choice of material, colour and style of the dress. Very classy, with a touch of sexy, absolutely beautiful.

  • Elset

    Elegant & stylvol! Jy lyk "stunning" Jeanne.

  • sintiche

    Sjoe, dit lyk ONGELOOFLIK!!! Mens kan sien jy is n baie voorbeeldige persoon! Die rok stel jou persoonlikheid voor.

  • sintiche

    Sjoe, dit lyk ONGELOOFLIK!!! Mens kan sien jy is n baie voorbeeldige persoon! Die rok stel jou persoonlikheid voor.