Matriekafskeid

Jenny-lee Reyneke

Geagte Sarie Ek het maar deur al die vorige matriekafskeid rokke gekyk op die internet en by my skool, maar ekt nie n rok gesien wat my laat “WOW” het nie. Ek is n meisie wat altyd anders wil wees en is mal oor verskillende helder kleure! Ek het gesien die meeste rokke is maar vervelig en dieselfde volgens my..ek wou n rok gehad het waar nog niemand so rok gehad het nie en wou uitstaan!! Toe maak ek vir my n prentjie in my kop met al my gunstelinge kleure en hoe ek min of meer dit wou gehad het! My rok het perfek uitgekom :anders en uniek!!

Sien alle inskrywings

  • Merle

    En jy……..het reggekry wat jy beoog het! Jy lyk damn oulik met die versillende fel skakerings. Mode-ontwerp al oorweeg as ‘n loopbaan? Grand girl, grand!!!

  • Karin

    Ek hou hiervan – die kleure skree nie!

  • Leandra

    Jy het stunning gelyk penna!

  • Coleen

    Shoe, ek weet sommer jys n meisie wat nie bang is om te waag nie. beslis anders! Ek geniet hierdie skepping.