Matriekafskeid

Jo-Anne Scholtz

Ek het eers ‘n ander rok in ‘n winkel venster gesien, maar toe kom my ma op ‘n foto in Huisgenoot af van die mooiste rok in die hele wêreld… Die rok was gedra deur Selena Gomez, maar min het ek geweet dat ek binnekort die rok tot sy reg gaan laat kom. Toe besluit ek en Marlize op die mooiste materiaal. Ek was baie senuweeagtig, omdat ek geweet het dat die rok se snit en materiaal nie soos ‘n gewone matriek afskeid rok lyk nie, maar ek besef toe “Ek soek nie ‘n ‘gewone’ rok nie.” Die eindresultaat het al my verwagtinge oortref. Ek HET nie soos enige ander meisie gelyk nie, ek WAS WOW!!!

 

Sien alle inskrywings

  • La-Roche

    Vriendin, jy het absoluut stunning gelyk!!Jou rok was iets wat mens van lees in sprokies verhale en jy het soos n regte prinses gelyk! So trots op jou xx

  • martha kruger

    die rok luik baie mooi. dit is heeltemal iets anders as wat n mens sal verwag. ek moet se dit pas ok baie mooi by jou.

  • Jolindie Wilke

    Absoluut Amazing !!! Dis ‘n besonderse snit en pas jou figuur soos ‘n handskoen. Die kleur is ongelooflik en vertoon baie mooi. Iets heeltemal anders as die gewone. Well done.

  • Gustav

    Dis ongelooflik mooi!! Ek is so trots op jou!

  • CHANTELLE FOURIE

    Jo-Anne dis ‘n pragtige rok en beslis WOW!!!! jy het stunning gelyk

  • Jacqueline botha

    Bly jy het nie soos enige ander gelyk nie, enige matreik girl se nagmerrie. Jy’s pragtig!!!!

  • Mieke Oelofsen

    Pragtig!! Jou rok is buitengewoon en dit weerspieël jou persoonlikheid. Kleurvol en "one of a kind"!! 😀

  • Anouschka Groenewald

    WOW my nig jy lyk voorwaarlik pragtig!! jy is nou besig m groot te word net nou die dag was die klein dogertjie met 2 ponies langs haar kom en hier vandag staan jy beeldskoon en pragtig!! wel gedaan!! jy lyk stunning!! sooo baie trots op jou!!

  • lance jose minnie

    this picture is a clear reflection of true beauty. Im lucky 2 have u as a friend because i knw ur spirit is just as beautiful. Thx jo’y

  • Dimphy Kruger

    ‘n Spesiale rok vir ‘n spesiale jong dame. Dit is beslis iets anders as die gewone alledaagse normale inryg, uitklok, lila, blou, pink of rooi matriek afskeid rokkie. Jy het soos ‘n aromatiese ligte somer briesie vertoon en gewys dat natuurlike skoonheid met natuurlike kleure en materiale meer aristokraties kan voorkom as enige ander rok in enige winkel. Jy was ‘n ware prinses!!!!

  • Debbie

    Baie mooi besonderse rokkie….pas jou soos n handskoen…..

  • Corlia Mare

    Jo-Anne, Jy was die gemaklikste en mooiste model, wat ek nog in my kamara se lens vasgevang het.
    Jou rok se styl en materiaal het jou laat gloei soos ‘n blom. Stunning!! Dankie dat ek jou fotograaf kon wees.

  • Anica Cronje

    Daar’s net een woord wat dit volledig kan beskryf! Extrafradjalisticeliespidoushus MOOI!!**

  • Marie van Heerden

    Stunning – wow!

  • Micke

    Rerig baie mooi!! Hou van die verskillende Lae en Kleure!!..