joane_en_wayne2
Matriekafskeid

Joane Enslin

Baie idees het in my kop opgekom en elke dag was anders,ek het eenvoudig net nie geweet wat ek wou he nie. Ek wou ‘n eenvoudige rok he maar steeds moet dit eligant en vroulik wees. Ek het op die internet rond gekyk vir idees en ek sien toe ‘n rok wat my hart laat klop en dit was presies wat ek wou gehad het ‘n rok wat my soos ‘n sprankelende jong dame sou laat lyk. Kyna House of Design kon nie wag om te begin nie,hulle almal was so spontaan en baie hulpvaardig gewees. Die insperasie van die kleur van my rok moes my soos ‘n prinses laat lyk en voel, ‘n kleur wat vroulikheid uitbring en vrolikheid uitbeeld. Die konings-blou komplimenteer my kleur hare en vel. My grootste dank gaan aan my kerel,ouma en God sonder hulle sou niks moontlik gewees het nie.Die aand was ‘n fees en al my drome het waar geword so ‘n dag sal nooit vergeet kan word nie.

 

Sien alle inskrywings

  • A

    SO mooi. Ek’s mal daaroor.

  • christelle du Toit

    Stylvol en elegant met tikkie "bling"! Ek hou daarvan. Dit is nie "stywe aandrok" nie, dis grasie en gemak goed gemeng! Pragtig!

  • Monique

    Pragtig :)

  • L

    Dit is regtig mooi en elegant. Ek is nie mal oor die silwer lint ondertoe nie, maar regtig… ek sal dit ENIGE tyd dra!

  • Elzabe Holloway

    Elzabe se
    Die mooisste rok met die mooisste meisiekind, als het net so perfek bymekaar gekom!Selfs die fotograaf se fotos is n bewys van die elegansie , smaak en styl van so n jongedame!!

  • Karl Muller

    Dis regtig ‘n stunning rok. Mal oor die kleure…

  • Sam-kelly

    jy het soos n princessie gelyk!
    Crazi about the colour and the style it suited you perfectly*
    looooooce dit=)=)***

  • Amanda cronje

    Pragtig dit pas so reg by jou persoonlikheid dit is jy

  • Jan Cronje

    Jy het soos n Prinses gelyk regte kleur vir jou stunning