matriekafskeid_1
Matriekafskeid

Johanné Lingenfelder

Ek het oorspronklik n ander rok beplan en in gedagte gehad vir matriekafskeid maar dit het nie ons begroting gepas nie want dit het baie materiaal nodig gehad vir die romp met al sy details. Toe moes ek n ander snit kies in n kort bestek van tyd. Ek was deur n klomp tydskrifte maar niks was vir my uniek en spesiaal sou ek dit net so vat nie. Op die ou einde het ek twee rokke in een gekombineer vir iets heel anders as al die rokke wat ek al gesien het. My inspirasie was om dit stylvol met klas te maak en met n grasieuse voorkoms.

 

Sien alle inskrywings

  • angie

    jyt het a bja stuning rok wow! Dt pas ju perfek!

  • Vitu

    Best dress ive ever seen In my life

  • Danie van Zyl

    Wel na ek j stori da bo gelees het is ek bly dat j uituindelik n rok gkies het of gmaak het watever…
    J het bija mooi! glyk dai aand! di rok het bija mooi uitgkom! en het great by j gpass! j het stunning gelyk!
    Oja di kar was ok bija awesome lolvanyway.
    Congratz j amper kla met matriek hehe
    Wel Gud Luck met di kompetisi hoop j wen ^^

  • Tehilah

    Baie baie stunning!!! Die rok is "one of a kind" :)

  • Tehilah

    Baie baie stunning!!! Die rok is "one of a kind" :)

  • Danie van Zyl

    Wel nadat ek gelees het wat j daar boo gese het , is ek bly dat j toe n rok gkies het of gmaak het .. watever.
    Di rok het pragtig uit gekom en j het stunning gelyk/ bija mooi!!!
    Hoop j wen die kompetisie… Sterkte

  • Elize

    My skat jy het pragtig gelyk. My eie prinses. Trots op jou en lief jou baie.

  • Nate

    Breath taker! Wow

  • RUAN ROUX

    Sjoe !! ekt eers gedog die kar het mooi gelyk maar toe moes ek eers weer my oe uitvee want toe staan jy daar met die pragtigste rok en mooiste smile op aarde , jy lyk regtig stunning en ek hoop jy wen die prys want ek dink jy verdien dit ten volle !! alle sterkte , ek hou duimvas :)

  • Lindi Ferreira

    WOW, stunning, asemrowend, die mooiste rok ooit!!!
    Jy lyk stunning Johannè!
    Hoop jy wen!!

  • Lizette

    Johanne, jy het soos n droom gelyk, soos altyd!

  • Tannie Yolanda

    Die rok pas by die meisiekind, albei baie stylvol! Pragtige keuse

  • René Annandale

    Hi, meisiekind, jy is nog net so pragtig soos altyd. Hierdie rok weerspieël jou eie pragtige
    menswees. Ek hou styf duimvas dat jy sal wen. Baie liefde.

  • Ruan Roux

    Wow !! Jy het so stunning gelyk , .ek moes net weer die foto kom bekyk . Hoop nog jy wen!