jolene_49
Matriekafskeid

Jolene Saayman

Ek het nooit regtig geweet hoe my rok presies moet lyk nie. Ek het wel geweet dit moet iets anders wees. Ek is ‘n ekstrovert en so moes my rok ook wees. Ek hou daarvan om anders te wees en almal het verwag dat my rok ook anders sal wees. Ek was nog altyd MAL oor leoperd print. Die dag toe ek besluit om te gaan rok soek was hierdie die eerste rok wat ek aangepas het. Ek het daarna nog ‘n paar ander aangepas, maar my hart was op hierdie een. Ek het wel getwyfel oor of leopard print nog in die mode is, maar na die versekering van my ma en ‘n artikel in ‘n online Vogue wat ek gelees het oor die somer modes van 2011 was ek oortuig! Die rok is PERFEK vir my en my persoonlikheid. Die goud en bruin kleure komplimenteer ook my donker hare en vel kleur. Ek het besluit dat eenvoudige oorbelle en een armband genoeg juwele is aangesien die rok alreeds ‘n juweel op sy eie is. Ek het gehou van die wilde “jungle” look en my hare ook bietjie wild laat opmaak.

 

Sien alle inskrywings

  • Kadoes

    Pragtig – werklik baie mooi.

  • Herma

    Pragtig, uniek, stylvol.
    Dis die eenvoud wat tref met ‘n goeie handvol waaghalsigheid … Stunning!

  • Dellie

    Jy het pragtig gelyk!

  • Adrian van Veen

    Joh jolene ek moet se jyt rerig ongelooflik gelyk…bly altyd sooo pragtig…

  • Toni Truter

    Uniek, elegant, eksoties!!!

  • Sproetjies

    Wat ”n pragtige rok en meisie!

  • romanda

    SEXY vriendin hehe

  • Gert

    Wat ‘n pragtige meisie!!
    Erm… die rok is ook baie mooi, hoor. Jy en die rok komplimenteer mekaar, Jolene!!
    Wonderlik!!

  • Susan

    Jy lyk pragtig en jou rok is perfek. Sterte in die kompetisie, ek hou duimvas vir jou.

  • Yolande

    Jolene, jy het pragtig gelyk. JY is reg, die rok is ANDERS en dit pas PERFEK by jou. Jou eerste besluit was defentief die beste besluit. Ek hou van die "Wild" look.

  • Marinda Lupo

    Absoluut stylvol en elegant. Die treinspoor in die agtergrond laat mens dink aan ‘n lang pad wat geloop is en nou tot ‘n einde kom. Alles vorm ‘n mooi geheelbeeld, jou voorkoms, die rok en die agtergrond – pragtig!

  • Chloe Moses

    Beautiful Jolene :)*. . .only yo0 wuld b able 2 pull tht vwei much different but Gawwwjus dress off!:)

  • Louise Jordaan

    Jolene….j lyk pragtig/stunning/stylvol/elegant/eksoties….’n voorbeeld v enige dogter!!!! Trots op jou!!!!

  • Gideon

    Baie mooi :D

  • adriaan

    Ongelooflik… :)

  • Joshwin

    Sjoe!

  • Charn van Veen

    ………. Te mooi vir woorde!! :) jy lyk PRAGTIG!!

  • Ilse Henn

    Jislaiket Jolene! Ek het gedink my rok is perfek en dat ek deeglik gedink het oor wat ek matriekafskeid toe wil aantrek, maar jy het my siening verander. Die rok is mooi. Jy is mooi en die rok pas perfek by jou!

  • Gigi

    Soos Marinda se absoluut stylvol en elegant en pragtig gekombineerde foto Jolene!!

  • Mia

    Pargtig!!!*

  • philippe

    Hot

  • Amy Pretorius

    Jy het baie mooi gelyk Jolene!! Die rok pad absoluut by jou en jou mooi sprankelende persoonlikheid!!!

  • Nicole Stohr

    ek hou van die eenvoud en die styl is pragtig..pas perfek by jou.
    En soos Marinda gesê het die agtergrond is passend en ek hou ook van die oë wat na die toekoms kyk

  • Dutoit Jordaan

    Jy het bjaaa mooi gelyk blommie

  • Nicolaas

    Hotness!! baie mooi… :)

  • Chris

    bitter mooi foto rgtg!!!

  • Christine

    wow jolene!! baie moooi..

  • GR

    Yon lucky ou wt samt jw kon Matriekafskeid tu gan! ;)

  • Elani

    Dis BAIE mooi!! :)

  • Joni Solms

    mooi :)

  • Bibi

    Asemrowend…..
    jy lyk soos n prinses n di rok pas jou soos n handskoen!!!
    eerg mooi!!!!

  • Elna

    Mooooi****

  • Brandon

    jy glow! rerig lyk pragtig

  • Gerda de Wet

    Dis pragtig!

  • Arno Neethling

    Jy het pragtig gelyk

  • Mariska

    die rok was regtig perfek vir jou! Jy het pragtig gelyk

  • Nella

    Stunning!*

  • Keaton

    Jy lyk baie mooi Jolene!!!

  • Soretha

    Baie mooi Jolene* Pas jou perfek*

  • Desmond Swart

    WOW, niks is TE op hierdie foto nie!! Stylvolle rok. Party dogters kan so "overboard" gaan, maar hier is ‘n duidelike voorbeeld van ‘n 18 jarige dogter wat stylvol kan wees in ‘n rok wat nie soos ‘n "mirenque" lyk nie!! Dis pragtig Jolene. Die hele foto in geheel spreek van baie simboliek!
    Mag die treinspore in jou lewe nooit ‘n einpunt bereik nie, en mag jou spore altys parrallel langs mekaar loop, en nie deurmekruis raak nie! En wanneer daar wel ander spore kruis, mag die sinjaal vir jou reg wees om weer op die regte spoor voort te gaan na die nuwe uitdagings en toekomspad in jou lewe!

    JY LYK ASEMROWEND!!!

  • Desmond Swart

    Jammer vir die vingerfoute…….altys = altyd en einpunt = eindpunt!!

  • Carla Zondagh

    Baie mOoi?…

  • Helene

    Presies soos my meisiekind is – niks word oordadig en TE gedoen nie, maar daar is tog altyd ‘n tikkie "magic" in als wat sy doen.
    Die hele matriekafskeid affêre het maar taamlik soos ‘n berg voor my gelê – maar dit het op die einde seepglad verloop.
    Vir mamma lyk jy die heel mooiste!!!

  • Helena

    Baie baie moooi!!!

  • Temara

    bAie pragtiG..*

  • Carla

    Jy het absoluut beeldskoon gelyk Jolene!!!!

  • Miné

    Sj0e! Okay ds finaal ks nu n fan vni materiaal. =) Alles het verskriklik m0i bymeka gepas. Well d0ne!

  • Alecia Booysen

    Jolene!! Jy is beeldskOOn…regtig pragtig gelyk! Die wilde ‘lOOk’ pas mooi….=) Bly altyd so unieke mensie…God sal jou ryklik seën!

  • Marisa

    Dis bja m00i!!

  • Jaeska

    Jyt gorgeous gelyk Jolena…baie mooi foto…

  • Madri

    Dit is baie baie mooi!! Jy lyk stunning!

  • Claudia Cloete

    Beeldskoon!!*

  • Heirene

    Baie mooi*

  • Cari

    baie baie mooi jolene!!!

  • Anchea

    dit is baaaiiieee mooooi!

  • Cari

    baie baie mooi jolene!!!

  • Almarie de Jager

    Jy het so pragtig gelyk en jy verdien om te wen, want jy is nie net van buite mooi nie maar ook van binne, jy is n pragtige jong dogter!!!!!!!!!!!!

  • Riki

    Pragtig Jolene. Pas jou perfek **

  • liz

    mooi!

  • Reinette

    Dit is n pragtige rok en die meisiekind lyk soos n voorbladmodel!

  • Dalene Kotzé

    hopeloos te mooi vir woorde!net een woord wat hierdie "look" kan beskryf:GRRRRRRRRRRRRRRRR… ;)

  • Carla Swart

    Perfek s00s in ‘n feeverhaal*xxx

  • Catherine Matthee

    Erg mooi!* xx