Matriekafskeid

Jomarie Res

My inspirasie het gekom uit jare se BALLET en die elegansie wat ek daaruit geleer het. Ek wou ‘n rok he wat my figuur komplimenteer maar tog klassiek is. Pienk is my gunsteling kleur, en die kombinasie met die perels het dit vir my spesiaal gemaak. Die sagtheid van die net was vir my pragtig, soos my eerste tu-tu wat ek gehad het toe ek 5 jaar oud was. Ek het ‘n basiese prentjie in ‘n bruidstydskrif gesien en ons het dit bietjie verander om dit my persoonlike styl te gee. Dit het die hele aand vir my gevoel of ek die hoofrol in my eie Swanemeer gedans het !!

Sien alle inskrywings

  • Elize

    Jy het pragtig gelyk!!
    Vir my die mooiste matrieafskeid nooi !!

  • Esta van Niekerk

    Dit is ‘n pragtige rok! Dit is jeugdig, vroulik en baie klassiek. Die sagte pienk en pêrels komplimenteer mekaar. Kan dink dat jy heel aand pragtig gevoel het en gelyk het! Die rosies op die rok rond die hele prentjie af.

  • fred beck

    Wat sê `n mens van so `n pragtige mens, met so `n pragtige rok!

  • cobie van zyl

    jomarie jy het soos `n feetjie gelyk !!!! die rok is regtig baie spediaal

  • cobie van zyl

    jomarie jy het soos `n feetjie gelyk !!!! die rok is regtig baie spediaal

  • Gina Dalhouzie

    Jy het pragtig gelyk. Baie elegant!

  • Karin

    Baie mooi!

  • Susanna Pistorius

    Jomarie jy het pragtig gelyk alles het gepas. Een van die mooiste rokke.

  • Bianca

    Jou rok het 100% by jou gepas. Dit was sag, vroulik en steeds elegant. Ek sal nie omgee om in so rok te trou nie. Jy het stunning gelyk!

  • Julande

    Baie stylvol kan dink jy het soos n swaan gevoel. Die kleur pas jou pragtig.

  • Sputas

    Ek was nie daar nie maar dis stunning!!!!!!

  • Nunette Marks

    Jy het pragtig gelyk! Sag en vroulik. Ek het lanklaas so ‘n mooi matriekafskeid rok gesien.

  • Dalene Strydom

    Jou rok is pragtig klassiek, die kleur pas jou perfek met die kombinasie van perels het dit ‘n baie mooi sagtheid aan jou persoonlike styl gegee. Die totale prentjie asemrowend mooi. Sterkte en ek sal defenitief jou aanwys as die wenner!!!

  • Jomarie jy was’n fees vir die oog ! So ‘n pragrok moet gedra kan word en jy het met soveel grasie daaraan gestand gedoen.

  • Mens kan nie vir meer vra as so ‘n stunning girl in so stunning rok ! Love you lots !

  • Carol van Zyl

    Pippie – Jy was duidelik die hoogte punt van die aand. Jy het asemrowend gelyk en jou borrelde persoonlikheid het die prentjie volmaak. Jy bly ‘n ster.

  • Anton

    Hi Joemsie jy het asemrowend gelyk !! Jou insperasie is pragtig en dit pas presies by jou rok !! Voorwaar ‘n pragtige storie. Jy het jou passie uit geleef en gesorg dat jy ‘n droom rok het wat jou soos ‘n prenses laat lyk het !! Vir my sowaar die wenrok !! Verseker nr 1 .. . . .

  • Sanet Ruben

    Jomarie, jou rok is pragtig, klassiek en baie stylvol!! Dit het jou soos ‘n droom gepas en jy het definitief uitgestaan bo die res.

  • Marius

    Hi Jomarie jy het pragtig gelyk !! Werklik iets besonders !! Die kleur pas jou ook baie mooi ! ‘n Ware wenner !

  • gazaman

    Hey jomarie dis pragtig om jou in so mooi rok te sien!dit is regtig ‘n stunning rok!

  • Damian

    Hey juma dis ‘n veby stunning rok jy lyk super mooi daarin hoop jy het die aand geniet!sou jou in lewende lywe in daardie rok wou sien!

  • Eduan

    Baie baie baie mooi rok by ‘n baie baie baie mooi meisie!jy het georgous gelyk!

  • Jaque Mattysen

    Hey jomarie eks van johannesburg af weet nie regtig waar jy bly nie maar ek moet se dat jy absoluut fantasties gelyk het!dis regtig mooi VERBY!!!!!!

  • Gideon

    hey mooiste meisie jy het baie mooi gelyk in jou rok ek kan nie dink dat iemand hulle oë van jou kon afhaal nie!

  • Jaco

    Baie mooi gelyk jomarie maar hoe dan anders ek het gladnie enigsins m inder van jou verwag nie jy ht baie mooi gelyk!

  • Bryce

    great dress!you were beautiful.!

  • Ilze

    Hi dit is werklik iets besonders !! Baie elegant gelyk !! Hierdie is ‘n wen rok !! Glad nie oordoen nie !! Pragtig !

  • Eugene

    Baie baie mooi. hierdie rok was nou vir my en my vrou iets besonders!! Werk ‘n mooi dogter ook !! julle het mooi gelyk, hoop julle het julle aand ook baie geniet !!

  • Hannetjie

    baie baie mooi. ek is mal oor die kleur, dit is gladnie so uitspattig nie maar baie elegant! Pragtig!! die hoe ‘n wen rok moet lyk !!!!!

  • ansa

    Mal oor jou rok, en die storie pas so mooi by die rok en die meisie!! Baie baie mooi!!

  • Jakes

    Baie mooi gelyk jonge dame !! Dit is iets anders maar tog besonders. Die insperasie vertel ‘n storie oor die dame wat die rok aan het en dit is vir my pragtig. Die kleur pas jou mooi, en die hare en als het net bymekaar gepas. Dit is ‘n afgeronde pretjie en ek dink ‘n wen kombinasie!

  • Elmarie

    Mooi rok, en die insperasie pas ook mooi by die rok! Ek is mal oor die perels dit maak dit baie besonders !! Jy het pragtig gelyk girl!!

  • Marie

    Baie baie mooi foto’s. Die rok is iets besonders!! Hou vir jou duime vas dat dit is wat die beoordelaars soek !! WENNER !!

  • Santa

    Dit is nou pragtig. Iets anders maar gladnie oordoen nie! Baie elegant en besonders. Die sagte blommetjies op die net is pragtig en die perels komplimenteer die rok baie mooi. Sterkte ek hoop jy wen !!

  • Theo

    What a nice inspiration! You and your dress look stunning!!

  • Victor

    The style and the colour of the dress compliments you all the way. The choice of design as well as the colour was a decision well made. Beutifull !!

  • mkdhmzk

    oSFFRy gejqqwxipezi, [url=http://obyrbsdzixes.com/]obyrbsdzixes[/url], [link=http://innmzmkbqybp.com/]innmzmkbqybp[/link], http://ceyzxmysfsmo.com/