Matriekafskeid

Jomarlé Botha

Ek het vir maande lank op die internet rondgesoek na ‘n rok wat my persoonlikheid pas. En ja, daar was duisende opsies, maar nie een van hulle het regtig by my gepas nie. Almal lyk tog anders, maar almal kom min of meer op dieselfde prinsiep neer. Ek het moed op gegee en ‘n rok gekies waarmee ek nie 100% tevrede was nie. Opad na die ontwerper toe het ek my ma gevra of ons net vinnig by een winkel kan stop. Ek was net by een winkel (don marco) en het net een rok aangepas in die hele matriekafskeid-proses. Dié rok was vir my bedoel. Die enigste een van sy soort en my size!

 

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi!!!