matriekafskeid_084
Matriekafskeid

Juanrie Vlok

Ek het n rok laat maak maar was baie ontsteld oor hoe hy gelyk het, dit was net nie DIE rok vir my groot aand nie… Toe gaan ons terug na Baronne toe waar ek n lem groen rok gesien het ekt hom aangepas ensovoorts maar buite die aanpaskamer het daar n groen en bruin rok gehang wat elke keer my ma se aandag getrek het, ekt paar keer na hom gekyk dit was mooi maar nee… later se Danie hy dink ek moet daai rok aan pas en toe ek hom aan het en omdraai om in die spieel te kyk was my asem weg geslaan en ek was speechless… dit was besonders…

 

Sien alle inskrywings

  • Lulu Large

    Jy het soos ‘n prinses uit ‘n sprokie gelyk in die rok.

  • Rhode

    Ek ken jou nie, maar jy het stunning gelyk, soos Lulu sê " prinses uit n sprokie. Wil vir jou vote maar weet nie waar nie.

  • Jeanette Mc Neill

    Mooiste girl met die mooiste rok

  • Lounta Vlok

    Eks die trotse ma met die mooiste meisiekind van my

  • Narizanne Geldenhuys

    Jy het baie mooi gelyk. "Like" jou rok!!

  • Karmen

    wow dis awesome ek lovit

  • Melany

    that is so stunning dress just like you, you certainly have a thousand of my votes

  • Eddie

    Girl!!!!! Stunning verby!!! verseker die mooiste en beste van die hele kompetisie.. ek ken jou nie maar ek dink jy verdien om te wen jys my enigste een wat my vote kry

  • Lynette van der Gryp

    Jy het stunning gelyk, elke meisie behoort soos ‘n prinses te voel op haar matriek afskeid.

  • Yolande de Klerk

    Pragtig, nes jy!

  • Shamaine

    Baie, Baie mooi foto.
    En n pragtige rok.

  • Wilna Gough

    Jy het ons asems weggeslaan. Pragtige meisie met ‘n pragtige rok.

  • Christelle

    Jy het asemrowend gelyk in jou rok! Die kleure was stunning! Matriekafskeid moet spesiaal wees….

  • Elmarie Tiltman

    Pragtig! Dis soos ‘n sprokiesverhaal met ‘n prinses wat die wind uit haar prins se seile geneem het!

  • Tony Tiltman

    Pragtig Girl! You’ve got it – Yes!

  • Michael Palvie

    Baie mooi rok en baie mooi rok

  • Lourensa

    PRAGTIG OUMA HOOP JY WEN MY KIND

  • Bianca

    Darling wow al my votes vir jou hoor!!!

  • Celia

    dis beautifull vote vote vote

  • Marlene Hartzenberg

    Bja Moi…!!! (stunning)

  • Issabel Cronje

    Jy het pragtig gelyk. Jou familie kan baie trots wees!

  • Anzuette Goosen

    Wow dis n vreeslike pragtige foto van jou. Jou ouers is seker baie baie trots om so mooi dogter te he.

  • andries

    jy het bje sexy gelyk my vroukielief mwaaaaaaaaaaaah

  • Nikki

    Indeed very beautiful and unique :)