• Maria Sander

    Jou rok lyk asemrowen. Dit silwer en swart gaan mooi by mekaar.

  • http://www.postnet.co.za Suzie Coetzee

    Defnatief ‘n rok wat by jou pas. Jou grimeering pas ook by die rok.

  • Narina Olivier

    Jy lyk stunning! Goeie rok keuse, pas by jou Sus! Dink jyt almal se koppe laat draai!!!

  • Janine Lubbe

    Jy lyk baie stunning!!!!!!!!

  • Larochelle van der Walt

    Ek dink jy het soos n absolute hottie prinses gelyk…. ek sou nie n beter rok myself kon kies nie dit pas baie mooi by jou!!

  • Judy

    Jy het pragtig gelyk, alles het by jou gepas, die rok jou hare, grimering alles. Jy het soos ‘n feeprinses gelyk!!!!!!!!!!!

  • anna-marie Pieterse

    Jy lyk bitter mooi Judy jy’s pragtig

  • Johan Pieterse

    jy het baie mooi gelyk Judy die rok en alles was so mooi.

  • Sumari Sander

    Jou rok lyk soos iets uit ‘n sprookies verhaal.

  • Shahima Coleman

    Jou rok lyk regtig baie baie mooi ek dink aan so ‘n tiepe rok vir my dogter se matriek afskeid volgende jaar.

  • Lisa de Meyer

    Jy het nog net die glas skoentjie gekort dan was jy ‘n regte prinses. Jou rok lyk regtig baie mooi. Well Done.

  • Paul Sander

    Ek dink jy lyk baie mooi in daardie rok jy het mooi gekies.