Matriekafskeid

Karen Du Toit

My grootste wens was om my rok uniek en anders te maak en my sprokiesaand in ‘n prinsesrok in te spog. Ek het my eie inspirasie en kreatiwiteit gebruik om my droom rok te ontwerp. F. Wilson het hierdie droom ‘n realiteit gemaak deur my prinsesrok te maak. Ek wou soos ‘n prinses lyk maar nogsteeds my spontane self uitbeeld. Ek het defnitief soos die Pretoria Prinses gevoel!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Rianda Wilson Visagie

    Dit is ‘n awesome rok wat deur Fritz-hulle gemaak is! Hulle is net die beste in Pretoria, hulle sal jou raad gee oor jou keuse van rok en dit presies maak soos jy dit wil hê. Fritz en Johan is wonderlike mense, hulle personeel is vriendelik en weet wat hulle doen. Ek wens net alles sukses vir hulle toe, en ek weet daar het nog nooit ‘n kliënt ongelukkig by hulle uitgestap nie. Ek kan met trots sê dat hierdie twee mense deel is van my lewe.

  • Amorette de Witt

    Awh my beste maikie jy lyk amazing …..dis regtig beautiful….. lovies you lots

  • Anneline Kreder

    Karen.Jou rok is pragtig en jy sprankel.Mens kan sien jy lyk gemaklik en die rok is nie oordoen nie!!!!!!!!!

  • Danielle de Koker

    Liewe SARIE ek is n groot ondersteuner van jul maandlikse uitgawe! Ek sal hierdie godinvan n meisie met die pragtigste glimlag as n voorblad gesig voorstel . Karen lyk na n meisie vol vreugde en sprankel soos n Cinderella prinses. Mens kan n storieboek oor haar foto skryf. N fotoalbum van haar glimlag maak. Sy lyk vol selfvertroue en sal dan instaat wees tot elkeen van haar grootste drome. Hierdie meisie het groot aanhangers soos ek waarneem en haar matriekaand glo ek was een van haar drome van realityd. Sys pragtig, in aspoesterkie se geskeurde rok en asemrowend in Cinderella se droom rok . DIe een rok wat deel is van haar spesiaalste dag in enige meisie se lewe. Karen is pragtig en van haar sowel as Sarie is ek n getroue aanhanger.

  • Danielle Fourie

    hey my tjommikie!!!! sjoe daar is nie woorde om te beskryf hoe mooi jy gelyk het nie!!! sjoe sjoe sjoe…lovies jou vreeslik baie!!! miss jou my ou materkie!

  • Rolene Coertzen

    Sjoe !!!! wow Karen’Q ek was veral mal oor die baie bling wat op jou rok was !! die kleur en die patroon is so uniek en iets besonders. jyt regtig baie mooi gelyk vriendinnie*

  • Leanie

    Karen, jy’t beeldskoon gelyk!!