• Marie Vos

    Whauwwww! WAT ‘N STUNNING MEISIE! Jou ROK is fenominaal. Baie mooier as mooi. Karen jy dink op jou voete deur uit die "boks" te gedink het met hierdie fenominale ontwerp van hierdie rok. Komplimente en medalje aan die persoon wat die rok vir jou gemaak het. Mag jy met jou sprankelende skoonheid groot hoogtes bereik en mag jou toekoms straal van geluk soos jou gesig dit weerspieel. Jou ouers kan net trots wees op jou!

  • Rene de Bruin

    Baie mooi rok

  • Yolinda Hoffman

    Die rok is pragtig niks van wat ek nog ooit gesien het nie. Komplimente aan die persoon wat die pragtige rok kon maak. Jy pas soos n prinses in daardie rok. Uitstekend!

  • Elsie Visser

    Jy het smaak Karen en is so natuurlik, geen swaar grimeering. Mag jy altyd so natuurlik en sprankelend
    bly

  • Nadia Verhoog

    Pragtige rok………jy lyk soos ‘n princess

  • Paula

    I haven’t seen you since you were a very little girl and Wow, you’ve grown up to become a very beautiful young woman. Your dress says so much about you – absolutely beautiful. Your Mom is very proud of you – I just know it!