Matriekafskeid

Kari Eloff

Ek hou baie van buitegewone patrone met polka dots en check en ek wou graag uit staan by my matriekafskeid as die “iets anders”. Ek wou nie die aandag trek as die een wie se rok te besig was nie, so ek het gegaan vir ‘n eenvoudige snit waar die check in my rok sou uitstaan. Die kleure het net logies gekom want waste kleure pas by check beter as rooi en swart? Die rok was perfek vir my en het my laat beeldskoon voel.

 

Sien alle inskrywings

  • Marie Chalmers

    Baie mooi en gesofistikeerd.

  • Angela

    Ek dink die rok is een van die mooiste matriekafskeid rokke. Die meisies wil altyd te snaaks of te kaal wees. Die rok is klasiek en stylvol. Ek dink Kari en haar vriend lyk pragtig en volwasse. Hulle kon holywood sterre op die rooi tapyt gewees het

  • Morne

    Baie mooi rok! En mooi vriendin! Die rok en die girl werk!

  • Dez

    Absoluut STUNNING! Dis my Beany bear daai! Was een van die heel mooiste rokke! Pas jou perfek!

  • Jeanne Geldenhuys

    Baie baie mooi!! Pas jou perfek