Matriekafskeid

Karien Praeg

Nostalgie en romatiek… my inspirasie. Ek hou van ‘n “vintage look” wat my altyd laat terug dink aan dit wat was. Met my rok wou ek die nostalgie vasvang van 12 jaar se skool wat nou herinneringe word. Die room (nude) pastel was die kleur wat ek gekies het om die romatiek die beste uit te bring in my rok.Die vloeinde lyne het my laat dink aan lank lank gelede was daar…. my eie sprokies dag!

Sien alle inskrywings

  • Sarah Clarke

    Ek dink sy het vermag wat sy vir haarself as doel gestel het! Sy lyk pragtig! Mens kan sien, sy het alles baie mooi deurdink. Ek is mal oor haar Vintage haarstyl. Wel gedaan, met jou baie stylvolle keuse waarmee jy jou 12 jaar afsluit!

  • Alta

    Jy het soos in ‘n sprokie gelyk. Pragtig!

  • Zagrya

    Pragtig! Soo oorspronklik. Defnitief ‘n wenner !!!!

  • Lauwrinda

    you were so beautiful that evening! good luck!