edit_8
Matriekafskeid

Karla Hoogendijk

Ek het aanvanklik geen idee gehad oor hoe ek wou gehad het my rok moes lyk nie, maar toe ek die dag hierdie spesifieke rok in Lace se winkelvenster sien, was ek dadelik verlief op die rok! Ek het ‘n week later ingegaan met die kleur wat ek die rok in wou gehad het en hulle het dit vir my gemaak en verander net soos ek dit wou he, totdat dit in my droomrok transformeer het.

 

Sien alle inskrywings