kayleigh1
Matriekafskeid

Kayleigh Fouche

My inspirasie vir my rok was die pou. Omdat pers en terquoise my gunsteling kleure is het ons daarop besluit, dit is ook deel van die pou se kleure.Daar is ook ‘n skynsel van goud in en die krale werk is silwer. Die onderkant van my rok wou ons ‘n ander effek gee as die gewone en het dit toe ‘n veerrige tipe effek gegee. My rok is ook heelwat blink wat die skakeurings van die verskillende kleure in my rok uit bring.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    WOW!! baie mooi rok, jy moes net meer gewys het jy is baie trots op die rok (smile)…

  • Ilse Gouws

    BAIE STUNNING my girlie…soos altyd!!luv u

  • Marinel

    WOW…..
    Beautiful rok….. Love dit. Komplimenteer jou BAIE..

  • stefan dorfling

    mooi rok kayleigh, :) mooi meisie

  • Lindie Norval

    Sjoe! Stunning! J het rerg pragtig gelyk en baie baie mooi rok!

  • Leilani Roote

    Gorgeous Gorgeous!!!!

  • Leilani Roote

    I think your dress blows the rest of them out the water Kayleigh!! It is so unique and original. Your inspiration story is great and I can picture a Peacock close by and drawing beauty from it. You are stunning as is your dress! The colors you chose compliment your complexion, eyes and hair!! Good Luck… you are a winner!!!! I am sure of it!

  • Chester

    Kom ons turn back time vir a slag wens ek. maak ons ons entry saam my :)

  • Wilma Maritz

    Heavy pretty K-Lee!!

  • Hazel Johnson

    You look absolutely stunning and so natural, compliments your features so beautifully. Perfection without even trying.

  • Magda

    different ! must say – but to much for !

  • vicki

    sjoe k-lee dit is beautiful… die rok pas so perfek by jou. het heeltemal iets aners verwag soos j gepraat het maar dit is stunning verby…

  • Amerish

    …mmmm stunning, gorgeous, beautiful..!! Dit was regtig ‘n pragtige rok en jy het heavy mooi gelyk!! :)