• Louise Pretorius

    Wel die spreekwoord sê "wie nie waag nie sal nie wen nie" Jy het die kans gewaag om jou ma se trourok te dra en min het jy geweet jy sal die kollig steel. Pragtig, dit het jou soos `n handskoen gepas en ek glo baie meisies na hul asems laat snak.

  • Oumie

    Pragtig wie sou 7 jaar gelede gedink het dat jy hierdie pragtige rok na jou matriek afskeid sou dra!!
    Dit was beslis ‘n goeie keuse, jy het pragtig gelyk.

  • Tollie

    Pragtig bly pragtig

  • Michelle J v Rensburg

    Jy lyk pragtig…..ma het goeie smaak!!!

  • Janine Smit

    Stunning Kaylene!!!!

  • Reggie

    Awesome fotos

  • franci bezuidenhout

    Asemrowend verby!!

  • Helen Claassens

    Ja, sy het voorwaar pragtig gelyk en ma en sy het baie goeie smaak gehad. Wel gedaan!

  • ouma

    die mooiste

  • Marti Erasmus

    My meisie jy lyk pragtig!! jy het sekerlik soos ‘n prinses gevoel en ek is baie seker jy het kop en skouers bo jou mede matriekulante uitgestaan. Jy het beslis goeie smaak.
    Martie Erasmus

  • miemie cerva

    Baie geld gespaar en jy het regtig pragtig gelyk!! Goed gedoen.

  • Karen Leydekkers

    Wow, dit is so mooi

  • Petro Serfontein

    Kaylene, jy he baie mooi gelyk….. Stunning….!!!!