img_1496
Matriekafskeid

Kaylin Brittz

Ek wou nie iets allerdaags gehad het nie, maar iets wat my persoonlikheid uitbeeld en waarin ek ook gemaklik sou wees. So na `n lang gesukkel om tot `n finale besluit te kom oor watter rok my soos `n prinses sou laat voel op my groot aand het ek op `n prent afgekom met hierdie patroon en het sommer dadelik geweet dit is EK!! Ek was nie van die begin af 100% seker oor die kleur nie, maar met my soektog het ek op hierdie stunning groen materiaal afgekom en geweet dis die kleur!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Mitzi Smith

    Absoluut pragtig….rok, styl, kleur en meisie!!

  • Rene Lorenzen

    Pragtig! Nie uitspattig ! Pragtige meisie! Beslis ‘n Wenner!

  • Louis Parkin

    Stunning,en as mens mooi voel is jy mooi!