Matriekafskeid

Kelly Kemm

As ek vandag terug dink aan my matriekafskeid was dit ‘n dag wat ek nooit sal vergeet nie. As ek my Sprokiesverhaal, Koningsblou rok in my kas sien hang, is dit die herdenking wat my altyd sal herinner aan “Great Memories” wat daardie aand gemaak is. Ek het baie plekke besoek en na vreeslike mooi rokke gekyk, maar toe ek my rok sien, het ek geweet dis DIE een wat ek wil he. Ek het soos ‘n prinses gevoel in my rok en met al die bederfies van my familie en vriende, dink ek die gepaste woord om my matriekafskeid te beskryf is… VOLMAAK!**

 

Sien alle inskrywings

  • Janine

    Sjoe!!! Jy lyk ASEMROWEND…
    Jou rok pas "perfek" by jou!! =)

  • Santie Ellis

    Pragtig! Pragtig! Pragtig! Jy het soos ‘n regte prinssie gelyk. Pragtig rok!!!!!

  • ludi

    kelly jyt stunning gelyk

  • Elsje Jooste

    Baie Baie PRagtige jong:) jy lyk stunning hoor xx