Matriekafskeid

Lanne Rossouw

Die koraal kleur was my inspirasie vir die rok, dit is waar alles begin het. Ek wou graag ‘n kleur dra wat niemand anders gehad het nie. Ek is kort en daar is nie baie style wat kort mense pas nie daarom het ek die snit gekies wat my lengte sou gee. Marlene Vermeulen het my rok gemaak, maar toe die rok klaar was het my ma die bandtjies verander en die steentjies opgewerk. Die rok het my minimaal gekos, maar ek weet nou dat jy nie ‘n duur rok nodig het om soos ‘n prinses te voel nie.

 

Sien alle inskrywings

  • carien

    LyK StUnNing LaNneQ*!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Chereé Kruger

    Beeldskoon lanne’Q*

  • Miemie

    Die foto’s is pragtig baie goeie kwaliteit sy het stunning gelyk. Sy is beeldskoon en haar rok het haar nog meer gekomplimenteer. Die foto’s lyk glad nie gephotoshop nie en baie natuurlik mal daaroor definitief my gunsteling.

  • Fransie

    Lanne dit was ‘n voorreg om jou foto’s te doen. Jy was amazing. Jou rok was net so mooi soos jy die prinses. Kon nie glo jy is regtig kort nie, jou rok het die praatwerk gedoen. ‘n Wennertjie in eie reg. Dankie weer vir die voorreg om jou dag so spesiaal te kon maak.

  • Sharissa

    BESTE foto nog ooit… Defnitief die mooiste !

  • amore oosthuizen

    Wow!!!! Lyk my ons ht n nuwe "Megan Fox" opgespoor..!! Die girl is stunning verby.. (-: