Matriekafskeid

Lariska van Niekerk

My inspirasie het verander van dag na dag. Ek wou net nie dieselfde as al die ander meisies gelyk het nie… toe besluit ek “maak dit bont”. Nico kon sy ore nie glo en het my verbaas aangestaar. Hy’t gese dit sal ‘n uitdaging wees en die eindproduk was beter as my wildste drome!Die rok is fantasties en ek het soos ‘n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings

  • Desre

    Te veel blomme, maar die kleure is baie mooi!

  • Linda Lochner

    Stem saam,die kleure is fantasties, maar die gestreepte lap sou ek uitgelos het. My gunsteling rok!

  • lida pieterse

    Kon maar die blomme gelos het.

  • Marguerite

    Interessante kleur kombinasies

  • Malinda

    Iets anders en geen fout mee, as dit jou persoonlikheid pas. Fantasties! Uniekheid is beslis ‘n besondersheid. Lariska dis pragtig

  • Leilani Roote

    It is unique, just way toooooo busy! Either without the striped material or with less flowers! It is pretty in some odd sort of way!

  • Naomi Stander

    Waarom so baie blomme? Sonder die blomme sou ek baie van die rok gehou het.

  • Rencia

    Weereens mal oor die kleure wat saamgevoeg is. Mens kan sulke mooi dinge laat opvlam uit verskillende kleure en teksture. Baie mooi en die blomme doen die ding.

  • Lariska

    Baie dankie vir julle kommentaar. Ek persoonlik was mal oor my rok. Ek was moeg vir in pas en dit het my soos ‘n prinses laat voel..wat anders sal tog ooit saak maak?