dscn4165
Matriekafskeid

Larochelle Singleton

Dit was liefde met die eerste oogopslag. Ek het oorspronklik ‘n kort ballerina styl rok in gedagte gehad en niemand sou my van plan laat verander het nie. My rok was die eerste rok wat ek gesien het toe ons by die boetiek instap en die stylkonsultant het daarop aangedring dat ek dit aanpas. Ek was daarteen gekant maar het toe tog en die res is geskiedenis. Ek het soos ‘n prinses in die rok gevoel en gelyk.

 

Sien alle inskrywings

  • Lize Moreland

    My meisiekind jy het pragtig gelyk.Baie trost om te se jy is my dogter.

  • Nesta van Niekerk

    Larochelle – Jy het nie net gevoel soos ‘n prinsessie nie, jy lyk ook soos ‘n prinsessie – die rok lyk pragtig en vlei jou petite figuurtjie pragtig! ‘n Regte droom prinsessie met al die regte bykomstighede en die kleur pas jou perfek.

  • Monika Wepener

    Jy het absoluut fantasties gelyk, Sprokie mooi, ‘n ware prinses.

  • Danie Nel

    M liefi j het soooo mooi gelyk ek het dai aand ni woorde gehad om te kon beskryf hoe j gelyk het nie!jou rok was perfek vir jou gemak j het stunning gelyk!!

  • Tanya Singleton

    Chelle, jy het asemrowend gelyk. Mooi van binne en buite. xx

  • Martin Singleton

    Larochelle, jy het baie mooi gelyk. Jy was nog altyd my prinsessie.