img_0445
Matriekafskeid

Laura van der Schyff

Vandat ek kan onthou was my matriekafskeid ‘n dag waarna ek uitgesien het. Deur die jare het my smaak verander van ‘n broekpak tot die fyn afronding van wit wat ek op die ou end gedra het. Ek wou ‘n kleur dra wat niemand anders sommer sal dra nie en die grootste uitdaging was om die wit, wat altyd net as trou gesien word, so te ontwerp en dra dat dit elegant lyk, aanddrag, maar steeds soos matriekafskeid. Die een persoon wat ek geweet dit gaan regkry was Werner Dey. Almal het verwag dat ek pienk sou dra want ek word beskou as die “pink lady” en dit was lekker om hulle te verbaas. Niemand spesifiek was my inspirasie nie, die rok moes wys wie ek is en dit is presies wat dit was. elke fasset van die rok is wie ek is. Dit was presies dit waaroor ek nog my lewe lank gedroom het en eintlik baie meer. Ek het soos ‘n prinses gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • talita

    Wen wen wen !!!!

  • Charne

    Sexy !!!! Mooi !!!!! Mooier !!!!! Neee MOOIste !!!!!!

  • JJ

    MOOOOOOOI !!!!!
    WEN !!!!!

  • Alta

    Pragtig my kind *

  • Kelly

    Baie mooi !

  • ryna

    lola jy is pragtig

  • JL

    Sexy my vroutjie

  • Marissa

    Stunning my maikie

  • Monique

    BEAUTIFUL !! Dit het jou perfek gepas

  • zandre

    WOW !! Laura jy het die mooiste gelyk !!!!! Jyt die koek gevat !!!! wel done

  • Mare

    STunning !!!

  • Monique

    Jy’t pragtig gelyk Lolla!

  • LORRAINNE

    JY BLY MAAR NET ASEMROWEND MOOI . HOU STYF DUIME VAS. XXX

  • amelia louw

    jy lyk mooier en het n beter persoonlikheid as die hele skool jy is cool en lyk asemrowend

  • LORRAINNE

    KOM ONS KYK OF DIE EEN BY JOU UITKOM. JY BLY NET DIE MOOISTE EN EK BAIE TROTS OP JOU!!! LIFI JOU BAIE XXX

  • Lézle

    Laura, van al die meisies wat ingeskryf het is jy die mooiste. Jy het soos `n feëprinses gelyk. Van kop tot toon was dit perfek. Jou grimering, hare skoene, naels alles. Dit was nie oordoen nie, net reg. As jy so mooi gelyk het op jou mariekafskeid wil ek nie sien hoe mooi bruid jy gaan wees nie. Jy verdien om te wen.

  • marnel louw

    laura jyt stunning gelyk. hoop jy wen

  • ronel louw

    n regte barbie pop.jou ma kan regtig trots wees op jou..

  • jl van graan

    Liefie Van almal was jy Die ware prinses. Jy ht so asemrowend in jo rok gelyk . Jys spesiaal jy kon enige mooi foto vat maar jy ht ene gevat waar mens jo rok se detail kon sien jys so beeldskoon baby ek hou groot duim vas vi jo . Jys pragtig joO persoonlikheid straal bo oor die ander meisies sin Sterkte liefie!!!

  • Cornelia en Jannie

    Laura jy het ongelooflik mooi gelyk. Ons hou styyyyyyyyyyyyyf duim vas. XXX

  • Lynette

    Pragtig! Jy is die wenner.

  • Heidi

    Laura, ‘stunning’ is ‘n ‘under statement’, jy het so mooi gelyk. Ons hou duim vas.

  • Maryna

    Jy het die mooiste daar gelyk lola…Sterkte ons almal weet jy gaan wen!!

  • Bianca

    baie baie mooi lola :)

  • Elbé

    Sterkte Laura. Jy is altyd stunning. Mag hierdie droom van jou ook bewaar word.

  • Cinderella

    sjoe, jy het waarlik baie mooi gelyk en uitgestaan onder almal, waarlik beeldskoon. Baie baie sterkte. xxx

  • heste

    Geen twyfel j di mooiste gelyk !!!

  • marissa

    LaUra..geen twyfel dat jy die mooiste was nie…jy bly mah die mooiste mysiekintt opi aarde..
    wen!!!=P

  • Lizelle

    Lolla… Jy is PRAGTIG my maiq*