Matriekafskeid

Lauriska Visser

Ek was opsoek na ‘n rok wat gemaklik is, maar ook elegant. My inspirasie was ‘n rok van Eva Longoria Parker en Eva Mendes. Twee vrouens wat vir my ‘n inspirasie is. Ek het die foto’s van die twee rokke gebruik en dit gekombineer om my DROOM matriekafskeid rok te kry! Die boonste gedeelte van die een rok en die onderste gedeelte van die ander.

Sien alle inskrywings

  • A Retief

    Jy lyk pragtig, ons is trots op jou.
    P & A xxx

  • WILLEMIEN ROOS

    Dit is ongelooflik mooi! Sy lyk soos ‘n PRINSES. Mens kan sien dis ‘n oulike en stylvolle jong dame. En dan is haar persoonlikheid boonop pragtig ook! Dit is werklik een van die min mooi Matriekafskeid rokke wat ek nog gesien het. Party is net TE erg….

    Baie liefde…

    WILLEMIEN, KOOS EN MINETTE.

  • Alta Brits

    Die kleur en styl pas jou pragtig; dis elegant en vleiend! Liefde, Alta & Neels Brits

  • Laurenza

    Baie nice!

  • TANYA MOOLMAN

    Lauriska se rok is BESONDERS elegant, stylvol EN boonop veelsydig, die kleur van haar rok is baie treffend aangesien dit die kleur van haar pragtige oe beklemtoon. Sy het ONGELOOFLIK MOOI gelyk, EK IS BAIE TROTS OP HAAR!..LIEFDE, TANYA MOOLMAN

  • pieter

    dis wow rerg jy lyk asemrowend.en die rok is pragtig verby.!