• Wilna

    Stunning rok en pas jou goed.

  • Serieta

    Jy het ongelooflik gelyk! Pragtig!

  • ELZAAN

    PRAGTIG EN STYLVOL SJOE!

  • Annemike Van Eyk

    Asemrowend! Ons eie Marilyn Monroe! Jy het pragtig gelyk. "Beeldskoon"

  • Annemari

    Mooier as die modelle in die tydskrifte!!!

  • Wilma Webb

    Stunning! Smaakvol & ellegant – die mooiste "lady in red" nog!

  • Nadien Ellis

    Fantasmogories sou Oubaas van Sewende Laan gesê het. Jy het stunning gelyk Lea. PE se Marilyn Manroe. En om te dink dit alles sonder enige photoshop verstellings.

  • Tamlyn

    You are SO beautiful Lea xX
    Stunning Hair! Stunning Make-up! Stunning Dress!

  • Mishel

    WOW STUNNING!!!

  • Natacha Jonck

    Lea jy het stunning gelyk van hare, grimmering en verseker jou rok. Rooi is defenitief ‘n kleur wat jou uitstekend pas en jou pers skoene en handsak het als baie stylvol afgerond.

  • Salwa

    Absolutely stunning. You can definately pull off a Red dress.As Paula van der Lecq would say, pure jenasequoi.

  • Glynis

    Smart en Stunning!

  • Yolanda

    Stunning rok… stylvol en ellegant… netsoos jy dit wou gehad het.
    Jy het pragtig gelyk!

  • Elna Ingram

    Jy het stunning gelyk.

  • Elouise Bellingan

    Baie, baie mooi rok en mensie ;)

  • Michelle Olivier

    Stunning en stylvol!

  • Amanda Van Loggerenberg

    Baie mooi…Lyk absoluut SRUNNING!!!

  • Maryna Smith

    ONGELOOFLIK pragtig en so stylvol. Gemaak vir die rooi tapyt!

  • Jean Coetzer

    Baie treffend en stylvol. Baie gepas vir jou klein middeltjie sexy maar nie oorbodig nie. Asemrowend mooi!

  • Lenise Buchner

    ASEMROWEND!!

  • Suscha

    Stylvol, skoolmeisie omgetower in ‘n model.

  • Sarina Human

    PRAGTIG EN BAIE STYLVOL….

  • Lezl van Niekerk

    Toonbeeld van Moderne Elegansie, Absoluut Asemrowend!

  • Karen Jordaan

    Uit die boeke, regtig baie baie mooi.

  • Heather Lazarides

    Like you’ve just stepped onto the red carpet! En selfs daar sal jy bo oor almal skyn! STUNNING

  • Carla van Tonder

    Stunning!