• Lititia

    Pragtig jy lyk soos ‘n matriek meisie – baie mooi!

  • Hester Marx

    Ek dink haar rok is, styfvol en smaakvol, gemaklik en pas by haar ouderdom. Sy het voorwaar bo die ander uitgestaan!

  • Yolandie Smit

    Ek stem saam voorwaar pragtig ! En stunning gelyk!

  • Salomie de Witt

    Baie mooi !!!!!!!

  • Anoniem Anders

    STUNNING ! Eenvoud treffend

  • Petro de Villiers

    Beslis elegant, stylvol en glad nie uitspattig nie. Komplimenteer haar ouderdom..

  • Poppie Kleynhans

    Pragtige rok, niks is oordoen nie! Staan beslis uit.

  • Sandra Prinsloo

    Dream Dress & stunning Girl ! You GO GIRL !

  • Kallie van Tonder

    WOW !!!!!!!!!! Stunning ! she can really be proud !

  • Willie Steyn

    Definetief ‘n WENNER !! Pragtig, pas jou uitstekend

  • Gerrit vd Berg

    Baie mooie meisie en haar rok pas haar uitstekend, en selfvertroue straal uit haar.

  • Leentie van Tonder

    Pragtige rok, beklemtoon haar jeug. Die Mamma het haar goed van haar taak gekwyt ! Mooi Leana ek hoop jy wen !

  • Wilma de Waal

    Pragtige rok ! !!!!!!

  • Wiets Marx

    Lyk jonk en pragtig,smaakvol en soos ware dame gedra, ‘n dogter om op trots te wees

  • Piet du Preez

    STUNNING GIRL ! plain but beautifull dress !

  • Marchele Oosthuizen

    Sy het regtig awesome gelyk, baie elegant en nie te uitspattig nie.

  • Wilma de Waal

    eenvoudig net pragtig, pas uitstekend by haar ouderdom !

  • Natasha Marx

    Ek kan met trots se dis my klein sus. Jy lyk baie mooi
    In daardie rok.