010
Matriekafskeid

Leana Venter

Vanaf graad 8 maak ek prentjies van mooi rokke bymekaar. Ek het ‘n hele leêr vol mooi rokke, maar nie een wat egter my hart laat bokspring nie. Ek en my ma het in Potchefstroom verdwaal. Ek het die mooiste rok in ‘n boutique se venster gesien, my ma het weer ‘n keer per ongeluk daar verby gery en geskreeu sy moet stop daar is die mooi rok weer. Ek het DADELIK geweet dit IS DIE ROK wat my soos ‘n prinses gaan laat lyk en voel!!! Dit was dieselfde ontwerp as die vrou, wat die rok gemaak het, se trourok ‘n paar maande gelede.

Sien alle inskrywings

  • Sarie

    Glad nie sleg nie.

  • Mariette

    Lyk soos iets van ouds….