Matriekafskeid

Leandie Lombaard

My keuse van n rok moet by my persoonlikheid pas, dus hou ek van iets natuurlik, sag en elegant.. maar ek wou iets uniek he, waaraan geen ander meisie sou dink nie! Ek wou soos n Griekse godin lyk! n String perels om my kop, met my hare na die een kant! Ek is mal oor films wat handel oor Griekse metologie bv. Troy; Clash of the Titans, ens. Ek dink my rok is tipies iets van n Griekse godin (Aphrodite- godin van liefde & skoonheid). Drama is ook een van my vakke op skool en so het ek meer van die Grieke, hulle teaters en style geleer. Elke meisie wil op hulle matriekafskeid n “statement” maak- n mens moet uitstaan in die lewe, eerder as om in te “blend”- God het ons uniek geskape! Persoonlik dink ek dat hierdie rok my persoonlikheid uitgebeeld het. Dit was die heel eerste rok wat ek aangepas het en die volgende dag het ek hom gaan koop, dit was vir my bedoel, want die rok het gesit asof dit spesiaal vir my gemaak was. My matriekafskeid was onvergeetlik!

 

Sien alle inskrywings

  • Elna

    Baie mooi foto. Ek hou ook baie van die geskrewe gedeelte.

  • Roy van der Merwe

    Baie oulik. En jy sing ‘n Griekse lied op jou CD – LEEF

  • Anelia Jordaan

    Pragtige rok met v ‘n pragtige meisie. Leandie, jy so mooi gelyk.

  • Carin

    Jy het verseker soos ‘n Griekse Godin gelyk Leandie – Pragtig !!!

  • Malinda de Jager

    Ek dink sy het dit ook mgoed reg gekry. Geluk

  • Sonja

    Jy het pragtig gelyk! Soos n ster en n griekse godin- jy het dit mooi uitgebeeld! Pragtige, sagte rok- die rok beeld defnitief jou persoonlikheid uit!

  • Barbara Oosthuizen

    Leandie jy het pragtig gelyk. Reg God het elkeen uniek geskape en jy het ? unieke rok gekies. Jy is ? unieke dame met ? unieke styl. Love dit!…