• Theresa

    Baie mooi rok!

  • Maureen Barnard

    Baie, baie besonders! ‘n Ontwerpersrok vir ‘n ontwerpers dogter!

  • Kim Edwards

    Absolutely Angelic Looking!

  • Mariekie

    As ek so mooi meisiekind gehad het sou ek haar nie uit my oog laat gaan het nie. Jy lyk pragtig die kleur pas jou.

  • A stunning and sophisticated young lady, the style and the colour of the dress compliments her all the way. What I like about her dress is that it is plain and simple, with not to many trimmings and not to busy that the design is not noticable. The dress is extremely eligent, stylish and is a perfect fit for the young lady wearing the dress. The choice of design as well as the colour was a decision well made.

  • Velyda

    Baie mooi, jou rok was pragtig

  • vicki

    die kleur pas jou perfek dit is ‘n stunning rok en j is beautiful

  • Wendy Benson

    Elegant, vroulik en ordentlik! Leandri jy het stunning gelyk. Die styl en kleur van die rok is besonders mooi en bring die kleur van jou oe uit.

  • Suzette van Wyk

    Leandri jy het pragtig gelyk! Ek is mal oor jou rok en dink persoonlik die snit en kleur pas perfek by jou! Werner Day het hom ook goed van sy taak gekwyt!

    Ek sal sê Beyonce: "EAT YOUR HART OUT" — Leandri het pragtiger gelyk!!!

  • Tanya Breet

    Leandri se rok was uit die boonste rakke. Die rok het haar figuur tenvolle gekomplimenteer.

  • Karin

    Lieflik!

  • Joy Pretorius

    n Dogter om trots op te wees. Haar rok is "stunning"

  • Sonet Schad

    Jy het stunning gelyk Leandri!!!
    Dis ‘n pragtige rok.

  • Leanita Barnard

    ‘n Sprokiesrok vir ‘n prinses! Soos ‘n feëverhaal het ek die voorreg gehad om te sien hoe "amazing" hierdie droom begin! Die prentjies soek en idees… die opgewondenheid. Uiteindelik ‘n onwerper wat jou uniekheid vasvang in hierdie pragtige rok. Die kleur, snit en die fyn detail was absoluut Leandri! Jy’t soos ‘n engel gelyk!

  • Barries

    Jy lyk soos ‘n droom, Prinses!

  • Werner

    Dis nou hoe ek ‘n feeprinses sal voorstel! Jy lyk absoluut "stunning"!

  • Sarie

    Jy lyk ongelooflik mooi in die kleur en styl…