Matriekafskeid

Leandri Jacobsz

My idee van `n matriekafskeid was nog altyd iets waaroor ek gedroom het.Ek het maar altyd rond gesoek na rokke en idees gekry vir hoe my rok moet lyk. Ek het hiedie perfekte rok gekry waarvan ek baie gehou het maar toe was ek nie sker hoe dit aan my gaan lyk nie. Ek en my oudste Suster Bianca het toe een saterdag gegaan en gaan rok soek. Dis was n maklike soektog gewees want na my 2de pas het ek die rok gekry wat my soos n prinses laat voel het. Ek het nie eers 2 keer gedink om die rok te vat nie en ek het die ander rokke wat ek gekry het eenkant toe gesit. Ek is nie n dag spuit ek het daai rok gevat nie want hy was perfek vir my gewees.

 

Sien alle inskrywings

  • Rinie Oosthuizen

    Asemrowend mooi!!!

  • Willemien

    Jy is droommooi JAkarandanooi :-))

  • Eileen van Zyl

    WOW! J lyk stunning!

  • Emille De kock

    WOW Leandri! Jou rok is amazingly mooi!!

  • ronald

    Jyt Stunnig Gelyk my skat, mis jou. Love you Baie..

  • Atache venter

    Ek persoonlik dink dis n ongelooflike mooi rok en die jong dame wat n baie goeie vriendin is het asemrowend gelyk well done Leandriq

  • Magda Jacobsz

    Leandrie

    Hierdie rok het jou perfek gepasen weerspieel jou persoonlikheid!
    Jy het soos n prinses gelyk en jy het absoluut die perfekte keuse gemaak wat jou rokkie aanbetref!
    Absoluut beautiful!!!!

  • Lena Coetzee

    Vir seker soos ‘n prinses!!! Wat jy uitstraal – S E L F V E R T R O U E !!! Baie mooi!!!

  • karin

    sjoe jy het stunning gelyk!!

  • Vanessa Sweetnam

    WOW! Jy het stunning gelyk. Baie baie mooi.