picnik_collagenvn
Matriekafskeid

Leandri Kuyk

Die inspirasie vir my rok kom van my liefde vir die “Old school Hollywood – look” en definitief Marilyn Monroe. Ek is mal oor ‘n “vintage” gevoel as dit kom by rokke en klere. Ek het nooit gedink ek sal ‘n rooi matriekafskeidrok dra nie, want vandat ek graad 8 was het ek gedroom oor ‘n ivoorkleurige rok met ‘n soortgelyke styl. Ek het egter vir een of ander rede besluit op die rooi rou sy met swart kant. Ek het op die ou einde baie van my rok se eind resultaat gehou.

 

Sien alle inskrywings

  • Wilna huisamen

    Sy is beeldskoon en lyk beslis soos ‘n model. Di rok is asemrowend. Dit lyk beslis of sy in ‘n hollywood film is.

  • Tian Loedolff

    Baie mooi.

  • Truida du Plessis

    Wow, vir seker ouwêrelds – vars en anders – nie die gewone matriekafskeid rok nie!! ‘n Mens kan die nostalgie sien in die model se gesigsuitdrukking – pas uitstekend by die hele prentjie

  • Nilana Loubser

    Outydse sjarme – sjoe, Marilyn Monroe sou jaloers voel! Beautiful – so grasieus.

  • Ruan Loubser

    Wow, sowaar ‘n niggie om op trots te wees. Like jou rok baie.

  • Suzaan Maree

    Die rok is so besonders en elegant. Rooi was die perfekte keuse vir hierdie donkerkop. PRAGTIG!!

  • Lidia Momsen

    Pragtig! Baie stylvol en sooo…. romanties. Sy beeld die "vrouwees" so mooi uit!

  • Michéle Opperman

    Wel, wat kan ek sê buiten dat die rok en die "model" verdien om 1st plek te kry!

  • Rache Hanekom

    Wow stunning rok gewees. Jy het soos ‘n ster gelyk.

  • Susan Ellis Steinhauser

    Sy het absoluut ongelooflik gelyk – die rok het haar soos ‘n handskoen gepas – pragtag.