Matriekafskeid

Leandri Terblanche

Het baie op die internet gesoek en tot ‘n besluit gekom. Is met die foto na Lydia en het op die kleur geel besluit. Soos die rok gevorder het het dit sy eie karakter begin vorm en ek was baie opgewonde om te sien hoe my rok vorm aanneem. Die eindproduk was asemrowend en sowaar ‘n treffer. Ek was baie trots op my rok en ook om hom te kon dra. Ek het soos ‘n prinses gevoel!!

Sien alle inskrywings

  • Lizelle

    Jy het pragtig gelyk – vir my is jy ‘n wenner. Die kleur pas jou so mooi en jy het stunning gelyk