leane_2matriekafskeid_copy
Matriekafskeid

Leanè Erasmus

Eendag lank lank gelede was daar n klein dogtertjie met die naam Leanè Erasmus, sy wou van kleinstyd af die selfde rokkie as haar gunsteling “Barbie” gehaat het. Na al die Jare “18 jaar om presies te wees” het haar droom waar geword. Ek het my droom rok gedra na my Matriek afskeid. Dit was ‘n aand wat ek nooit sal vergeet nie, ek het soos ‘n prinsessie gevoel. ‘n Regte ROOI KOP SEXY prinses. Dankie Mamma en Pappa vir die wonderlike droom rok. My mariekafskeid was ‘n regte feëverhaal als te danke aan my wonderlike ouers en Ingrid die beste ontwerper in die wêreld!! ‘n Aand wat ek definitief nooit sal vergeet nie!

 

Sien alle inskrywings

  • Melissa Jansen van Vuuren

    jy lyk mooi sus!!!!!!!!!!!!!

  • annalie Jamsen van Vuuren

    LeaneQ jy is die mooiste kind van binne en buite, ons is liefies vir jou

  • Paula van der Leq

    ag nee

  • Suzette van der Westhuizen

    My ma sou ook my Barbie gehaat het!

  • Leane’ Erasmus

    het jy materiaal gekort???????????

  • truth be told

    nr. een, daardie kan nie as `n "rok" gedefinieer word nie? `n Rok is gewoontlik tenminste 60% materiaal en nie 60% lyf nie. Tweedens; spel reg as jy vir `n kompetisie wil inskryf. Tensy jy gerook was- jy het nie rooi hare nie, google "ginger hair" en kyk wat opkom.(jou hare gaan nie opkom nie) En ek sluit af- Barbie se kenmerke is nie "tacky" groen rok, minimalistiese materiaal en tattoo’s op haar maag nie, skaam jouself om dit as barbie te beskryf. Jou rok bederf jou mooi gesig.
    ps. moenie na jou familie draai vir "kritiek" nie….hulle wil net jou gevoelens beskerm.

    xxx
    die waarhied