Matriekafskeid

Leatitia Fouche

Ek het my inspirasie gekry tussen ‘n hele klomp foto’s wat ek deur die jare bymekaar gemaak het. Heel aan die einde het ek op my laaste veranderinge besluit saam met die tannie wat my rok gemaak het! Die kleur was die grootste keuse en na ‘n gesukkel het ek op blou besluit en was nog nie ‘n oomblik spyt nie. So het ek na honderde passings en besluite uiteindelik die 23ste September met oorgawe geniet!

 

Sien alle inskrywings

  • Marle Vermaak

    Leatitia jy het amazing gelyk!!!!! Die twee wiskunde periodes wat ons by jou ma gehaad het , toe julle regmaak, het sy net oor jou en hoe opgewonde sy is en sulke goed gepraat. Dan bel sy eers iemand. Dan doen ons so twee somme en dan se sy "Ek wonder of ek nie gou daai tanni moet bel nie". Maar ja. Jy het asemrowend gelyk. Ek glo jy het Zak se voete onderhom ytgeslaan !!!X

  • Iea Meyer

    Leatitia, jy het prentjie-mooi gelyk!! Die rok het jou in alle opsigte gekomplimenteer.

  • Mandi

    Pragtig, jonk, uniek en stylvol

  • LeJuan

    wow dis regtig n stunning rok en die kleur is beautiful!