• Annemare

    dit is baie mooi. Ek hou daarvan.

  • Ricco

    Pragtige rok, plein maar stylvol en lyk nie oordoen nie, kleur keuse was baie goed.

    Algeheel baie mooi rok!

  • L

    My liewe skat die rok moes net een nommer groter gewees het.

  • Nastasha

    *pragtig =]

  • Clara

    Dit is n baie besonderse rok!

  • Lize-Maré

    Baie baie mooi.. laai net nog fotos op dan sal jy beslis wen.

  • Elane de Vries

    Sy lyk regtig pragtig. Sy lyk vir my na n dogter in haar matriek jaar nie soos die meeste al in hul twintigs nie.
    Haar rok is plein en tog staan dit uit.

  • Reinhardt Verster

    Baie Mooi!!!!!

  • Gogga maak vir baba bang

    Bietjie oudmodies en Huisgenoot word een woord gespel met `n hoofletter H… Mooi kleur wel.

  • Lize-Maré

    Net jammer sekere mense se smaak het in die dinges geval….. En moet die worry oor wat die ander mense sê nie dis hoekom hulle skuilname gebruik.. En enige iemand wat IETS van mode en klere af weet sal beslis weet dat die rok die regte grote was….. So "L’ en "Gogga maak vir baba bang" kry ‘n lewetjie en kom bietjie by……..

  • Lee-Ann

    ek love my rok en nee dit moes nie n nommer grooter gewees het nie. my rok lyk beter as die ander girls sin!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Mandy

    Baie mooi girl!!! jy verdien om te wen! pragtige rok!!! En pragtige mens jy!!! 🙂

  • Jolene

    Baie mooi en natuurlike "look".

  • Andrie-Zak de Vries

    WOW!!!!!!!!!!! Jou rok lyk awe!!!!

  • Jan

    GROOOT THUMBS UP
    Stunning verby
    Lyk soos n deoom
    Baie sexy en style vol

  • Jannie

    Absoliet n wenner hier beet….
    Die rok verdien om te wen…
    Mooiste rok sover
    Groot thumbs up

  • worsman

    Baie mooi rok
    stunning verby

  • J

    Lyk absoluut beeldskoon!

  • Jan

    GROOOT THUMBS UP Stunning verby Lyk soos n droom Baie sexy en style vol
    Jy verdien om te wen, dis die regte grootte

  • Katie

    stunning rok baie mooi en die kleur is ongeloflik mooi
    jy lyk beeldskoon daar in

  • Michelle

    verdien om te wen! baie mooi rok

  • A

    ONGELOOFLIK STUNNING
    10 UIT 10 vir jou

  • L L

    Dis n wenner
    jy moet wen…..
    10/10
    sy moet wen

  • C

    WENNER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Baie styl vol……

  • P

    Baie sexy
    beslis n wenner

  • Jan

    SSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXxYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYY
    Dis n wenner

  • Mienie

    Vir my is diit ‘n baie besondere mooi rok! Ek hou veral van die bostuk. Ek dink dit is alles behalwe oudtyds. Die rok het haar pragtig gepas en sy het prentjie mooi gelyk.

  • Me

    te mooi vir woorde

  • t

    baie mooi super stylish

  • kielie my mielie

    ek like dit kwai

  • Haha

    Ek like dit 100%
    dis ayoba en sexy verby
    sy MOET wen!!!!
    Geen twyfel daaroor nie
    Lee-Ann vir nommer 1
    wenner so erg

  • Mienie

    Aan die wat Lee-Ann se rok kritiseer wil ek se dit is baie lelik. Hoekom jongmense se drome afbreek? Kom ons help liewer ons jongmense om hulle drome waar te maak.

  • Stefanie

    Baie outyds en geen styl nie

  • Me

    Beeldskoon!!!!

  • lila

    Net een woord
    STUNNING

  • worsman

    Stunning love

  • B

    stunning…. 1ste plek

  • Jackson

    beeldskoon, stunning
    dis te mooi vir woorde
    Jy verdien n eerste plek

  • hannah

    1ste plek
    whoop whoop
    stunning stunning
    jy verdien dit

  • jason

    wow
    beeldskoon
    my woorde is weg geslaan

  • JJ

    ongelooflik sexy
    groot thumbs up

  • aa

    sexy sexy sexy
    stunning stunning stunning
    1ste plek verby

  • JJ

    mwa sexy verby

  • Lee-Ann

    ek dink regtig my rok verdien om te wen
    dis sexy en stylish

  • Minimee

    verdien om te wen! baie mooi rok

  • Haha

    ongelooflik sexy groot thumbs up

  • Mwahahaha

    ongelooflik sexy groot thumbs up

  • Haha

    sexy en stylvol

  • strepie

    sexy en stylvol

  • Mark

    sexy
    1ste plek

  • mini

    baie sexy

  • dani

    mooi

  • mike

    Puik
    10 uit 10

  • janneman

    mooi rok
    plein maar vertoon elegant

  • Tash

    what a beautiful dress deserves to win!

  • nakkie

    Beslis n wenner….

  • koosie

    dis nou nie n rok wat koppe gaan laat draai nie maar dit is pragtig en sy lyk uniek in dit. meeste tieners wil gaan vir rokke wat soos trou rokke lyk maar die een breek daardie neiging. weer ens baie mooi

  • Or

    darling your dress is so pretty!! as said before the dress looks a bit plain but it has that small aspect that makes it elegant.

    well done!!

  • Elna

    Jy het pragtig gelyk en die kleur het jou baie mooi gepas. Stunning!!!!!!!!!!!!!! Hoop jy wen.

  • Michele Cawood

    Beautiful dress – and the girl too!

  • t

    baie sexy

  • smit

    Baie stylvol

  • Antoinette

    stunning lilla!!

  • bennie

    Beautiful dress lovit

  • sannie

    Baie uniek… love dit. dis baie plain maar oorspronklik

  • pieter

    very sexy. verdien om te wen

  • Bennie boekwurm

    sexy verby
    dis n wenner

  • let

    baie elegant…. meeste tieners vat trou rokke vir matriek afskeid rok…. baie oorspronklik.. 10 uit 10 vir die rok

  • div

    baie elegant.. beslis n wenner

  • trop

    stunning… 10 uit 10

  • LW

    sexy

  • AV

    baie sexy

  • pixie

    Vir die gene wat se dis oudtyds wil ek net voor se dan se jy selena gomez is oudtyds… mens noem dit net jaloers…

  • VW

    baie sexy
    verdien om te wen

  • sannie

    Baie mooi rok! Jy lyk pragtig!

  • santie

    Baie mooi rok en pragtige meisie!

  • ralph

    Stunning dress, deserves to win

  • nadine

    Wonderful dress

  • philip

    Baie mooi rok, jy sal seker jou matriekafskeid altyd onthou nadat jy so mooi gelyk het!

  • Andel

    Baie mooi..!

  • S

    very sexy deserves to win

  • d

    sexy

  • Marlene

    Stunning cut and color!

  • Sakkie

    Meisie, dis regtig n mooi rok en in die geval maak die voel die vere en nie die vere die voel nie! Jy en daai rok is n WENNER, net vir jou gemaak!!!!

  • let

    big thumbs up

  • S

    very stylish