• Nedine

    baaiie mooii rok!! jy lyk soos ‘n priinses!!

  • Amorette de Witt

    Baie mooi Lee-Annie!!!!

  • Tash Wichtmann

    Jy lyk pragtig vriendin,net soos n prinses!!! xoxox

  • Amorette de Witt

    Baie mooi Lee-Annie !!!!

  • Marlene Hartzenberg

    Bja mooi LiloQ!!

  • stiaan bester

    lee-anne jy lyk bja pragtig hoor defnitief die mooiste lee-anne op dien sarie insperasie goed rerig hoor ma net een probleem ek sien nie n foto van jou en rowen nie haha ma mooi gelyk hoor.

  • Marna Briel

    Absoluut pragtig!!! ‘n Ware prinses

  • Rolene Coertzen

    Lee-Annie my vriendinnie, jyt wragtig soos ‘n droom gelyk in jou rokkie. Al die stres was verniet vriendin want kyk net hoe mooi is die eind produk toe nou. WOW!!! ekt nie gedink dis eers moontlik om die prentjie te omskep in ‘n werkilkheid nie en kyk nou net !!! Die silwer het sooo mooi gelyk en die swart vere ‘n bonus !!! what more to say than….STUNNING !!!!!

  • Jossie Potze

    Jy het "stunning" gelyk, van kop tot tone + ook van binne.Jy het behoorlik gestraal.

  • Brenda

    Jy lyk lieflik soos altyd en die "dress is dreamy", die rok is gelukkig om jou te he.

  • Anke Du Toit

    Baie mooi*

  • Yvette Lourens

    Hy het stunning gelyk Lee-anne! 🙂

  • yvette lourens

    Ek bedoel jy het stunning glyk. He he. *

  • izette de jager

    lee-annie die rok pas jou soos ‘n handskoen…jyt so mooi gelyk*!!!

  • Carina Groothof

    stunning is ‘n understatement vriendin. regtig baie mooi!!

  • Ronel Coertzen

    Lee-Anne jy het STUNNING gelyk in die silwer rok met die swart vere. Absoluut asemrowend !!!

  • Sune

    pragtig vriendin!! jys stunning….

  • Francois

    Stunning Lee-Anne, Jy het voorwaar soos n prinses gelyk!!!!!

  • Monika Stenger

    Jy lyk baie mooi. Ek hou baie van jou rok Lee-Annie!!!

  • Margo Stenger

    Lee-Annie jy lyk pragtig. Jou rok is baie mooi!!!